# Die DA het die parlementêre portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling gevra om te begin met ‘n ondersoek na bewerings teen die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe. Sy het vir die Parlement gelieg dat sy twee luukse voertuie van Chinese amptenare ontvang het as skenkings aan die ANC-vroueliga. Die voertuie is egter aan haar kinders […]
# The IFP has resolved to move its national and provincial conferences to early next year, citing a need to ensure continuity and stability ahead of the local government elections. The current leadership’s term of office lapsed in August 2024, but the party opted not to elect new leaders as it had recently entered the […]
# Die Vryheidsfront Plus sê dit is onaanvaarbaar dat inwoners van Johannesburg van 1 Julie af meer moet betaal vir dieselfde swak diens. Die party sê die voorgestelde tariefverhoging van 12,5-persent vir water, 11-persent vir sanitasie en riool en 9,05-persent vir elektrisiteit is baie hoër as die huidige inflasiekoers van nagenoeg 4-persent. Cor Boer van […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die Spesiale Ondersoekeenheid moet genoeg vermoë hê om die stryd teen korrupsie, wanadministrasie en onwettige verryking in die staatsektor te beveg. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê die ondersoekeenheid se werk het sistemiese korrupsie onthul wat dikwels ingewikkelde netwerke, senior amptenare en mense met politieke bande insluit. Hy sê die […]
# United Nations Under-Secretary-General for Humanitarian Affairs and Emergency Relief Coordination, Tom Fletcher, has criticised the US spending on the Iran war, saying the money could save more than 87-million lives. Reports suggest that the US-Israel conflict with Iran is costing America an estimated 32.7-billion-rand per day. Speaking at Chatham House in London, Fletcher warned […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê hervorming van die regsektor bly belangrik vir die volhoubaarheid van Suid-Afrika se demokrasie. Sy het gister in Pretoria regspraktisyns toegespreek tydens ʼn vergadering met hoëvlak-rolspelers. Dit is deel van voortgesette pogings om samewerking in die regsektor te versterk en hervorming te bevorder. Kubayi sê […]
# Die Stad Kaapstad sê opruimingswerk duur voort ná die oorstromings sedert die naweek op plekke weens swaar reën. Nagenoeg 480 klagtes oor oorstromings is oor die naweek ontvang. Gebiede wat die ergste deurgeloop het sluit in Dunoon, Philippi-Oos en Khayelitsha. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit , Rob Quintas, sê hoewel baie van die water […]
# Die Madlanga-kommissie het dit duidelik gestel dat die sogenaamde Madlanga-taakspan nie ‘n onderdeel van die kommissie is nie. Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, het die taakspan geskep om verwysings op te volg in die kommissie se eerste tussentydse verslag, wat in Desember aan president Cyril Ramaphosa voorgelê is. Woordvoerder Jeremy Michaels sê hulle wil die […]
# Cricket: The Mumbai Indians ended their four-match losing streak with a comprehensive 99-run victory against the Gujarat Titans in the Indian Premier League in Ahmedabad. Tilak Varma was brilliant with the bat, scoring a career-best unbeaten 101 from 45 balls as Mumbai posted 199 for five in their 20 overs. In reply, the Titans’ run chase […]