# Action Society waarsku die toewysings in die mini-begroting gaan nie veel beteken nie tensy die regering ‘n inwerkingstellingsplan met ‘n duidelike begroting rondom die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord bewerkstellig nie. Woordvoerder Juanita du Preez sê hoewel 186-miljoen-rand bewillig is vir forensiese en ander ondersoeke, is daar geen verduideliking oor hoeveel van dié geld spesialis-polisie-eenhede en forensiese laboratoriums sal bereik nie:
BEGROTING: Action Society eis begrote befondsingsplan teen geslagsgeweld en vrouemoord [KLANK]
ENG DuPreezOnBudget