Skip to content

Regering ondersoek 134 gevalle van maagdermsiekte in Oos-Kaap [KLANK]

# Die regering ondersoek 111 gevalle van mense met maagdermsiekte aan die Rhodes-universiteit in Makhanda, asook 23 gevangenes in die St Albans-korrektiewe sentrum in Nelson Mandelabaai, Oos-Kaap. Die aangemelde gevalle ervaar almal simptome soos erge buikkrampe, diarree, braking en dehidrasie. Die woordvoerder vir die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sê hulle wag nog op die uitslae van laboratoriumtoetse, maar voorlopige bevindings dui egter daarop dat die verspreiding tans tot die universiteit en die gevangenis beperk is.

ENG MavasaONGastrointestinal