# ActionSA het hofstukke teen die Polisiediens by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien oor ʼn beweerde polities-gedrewe poging om lede van die presidensiële beskermingsdiens te beskerm. ʼn Polisie-ondersoek het die hoof van die diens, Wally Rhoode, en Hlulani Rekhoto vrygespreek nadat hulle beskuldig is dat hulle die inbraak op president Cyril Ramaphosa se plaas, Phala […]
# Die Departement van Gesondheid sê die regering is verbind tot noue samewerking met die farmaseutiese bedryf om die sektor te versterk en plaaslike vervaardiging te ondersteun. Senior regeringsamptenare en leiers in Suid-Afrika se farmaseutiese sektor het vroeër die week vergader om dringend uitdagings in die bedryf te bespreek. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die gemeenskap van Joubertina in Klerksdorp, Noordwes, geloof vir hul flinke optrede nadat die polisie hulp gevra het om die 27-jarige Simiso Phakathi op te spoor. Hy is gesoek in verband met die moord op sy 37-jarige vriendin, Jabulisile Tshabalala, in Soweto. Woordvoerder Athlenda Mathe sê inwoners […]
# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad het nie geslaag met ontwikkeling en opgradering van die BM Section-informele woongebied in Khayelitsha 13 jaar na ‘n verwoestende brand nie. Die brand het op Nuwejaarsdag 2013 deur die informele woongebied versprei. Vyf mense is dood en meer as drie-duisend is haweloos gelaat. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging sê hy ondersteun die Mededingingskommissie se werk om wangedrag in die mark aan te spreek, pro-mededingende maatreëls in hoogs gekonsentreerde sektore in te stel, en mededingende tegnologie-markte te bevorder. Die kommissie het die komitee ingelig oor die gevolge van die Konstitusionele Hof se beslissing oor die […]
# The MK Party says president Cyril Ramaphosa’s objection to the appointment of advocate Thandazani Madonsela as the evidence leader for the Impeachment Committee is yet another calculated attempt to derail the process. Ramaphosa argues that Madonsela has clear conflicts of interest, including recently advising the ANC on the impeachment inquiry. MK Party parliamentary leader, […]
# Russia launched a fresh wave of attacks against Ukraine overnight, killing at least 12 people and injuring 34. Apartment buildings, warehouses and a children’s hospital were targeted. A drone crashed in Romanian territory during the Russian strikes, but no casualties were reported. Meanwhile, the Polish army has begun defensive air operations to protect its […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy is verheug omdat die verbruikersprysinflasie in Julie tot 4,3-persent gedaal het van die 5-persent in Junie. Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie die eerste keer in vyf maande verlangsaam, hoofsaaklik weens ʼn aansienlike daling in brandstofkoste. Matthew Parks van Cosatu sê die oorlog in die Midde-Ooste moet eindig en […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis believes her team has what it takes to qualify for next year’s Women’s World Cup, but admitted that the intercontinental play-off qualifying matches in November will be tough. The draw for the play-offs will be in Zurich, Switzerland, today, with South Africa, Ecuador, Papua New Guinea, Chinese Taipei, […]