# Soccer: England’s manager, Thomas Tuchel, believes the challenge of facing reigning champions Argentina and captain Lionel Messi will draw a better performance from his players. They will clash in the World Cup semifinals in Atlanta tonight, with the winner playing Spain in Sunday’s final. Argentina hopes to become the first team to retain their […]
# Die Soil of Africa-beweging steun samewerking tussen die regering en tradisionele leiers om ʼn einde te bring aan voorkombare inlywing-sterftes, onwettige inlywingskole en misdadigheid wat met hierdie heilige, kulturele praktyk verband hou. Drie-en-veertig seuns is reeds tydens die winter-inlywingseisoen dood. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die tradisionele gebruik moet altyd die grondwetlike […]
# Die Kaapstadse Metropolisie het die afgelope week vyf-duisend-665 boetes uitgereik en 130 verdagtes aangekeer, waarvan 23 vir dronkbestuur was. Vier van die persone is vasgetrek nadat hulle Sondag in die vroeë oggendure ʼn voertuig in Khayelitsha gesteel het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê gesteelde en gekaapte voertuie word dikwels gebruik […]
# Rugby: Twenty-year-old flyhalf, Vusi Moyo, admits it was a surreal moment to learn he will make his Springbok debut in Durban on Saturday. He is one of four uncapped players to face Wales in round three of the Nations Championship. Moyo’s senior professional debut was for the Sharks in the Currie Cup last year, […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die provinsiale Departement van Gesondheid en Welstand se voortgesette pogings om inwoners in die 2026 griepseisoen te beskerm. Die departement het 105-duisend griepinspuitings in die provinsie beskikbaar gestel as deel van sy jaarlikse inentingsprogram vir hierdie seisoen. Memory Booysen van die DA sê inenting is een van die mees […]
# Forum for South Africa sê Suid-Afrikaners stel nie belang in koste-vergelykings by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente nie, maar tasbare optrede. Die uitstaande skuldlas in die naskoolse onderwysstelsel staan op 59-miljard-rand, waarvan 29-miljard-rand dié van NSFAS-befondste studente is. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die regering se optrede moet tot beter dienslewering, skoon […]
# Golf: World number two Rory McIlroy of Northern Ireland has called for the extention of the major championship season beyond its current four-month window. The current schedule was compressed seven years ago when the PGA Championship was brought forward from August to May. McIlroy, who is chasing a seventh major title at this week’s British […]
# ActionSA in Johannesburg het kommer uitgespreek oor die swak lewensomstandighede van inwoners van die Shalazi Informele Nedersetting in Denver. Die nedersetting is gestig as ‘n tydelike skuiling vir oorlewendes van die brand in die Usindiso-gebou in Augustus 2023 waartydens 70 mense in die middestad dood is. Omogolo Taunyane van ActionSA sê die party het […]
# Sokker: Die DA eis dat die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, voor die Parlement verslag doen oor sy departement se uitgawes vir die Wêreldbekertoernooi in Amerika, Kanada en Mexiko. Die departement het ʼn geraamde 31-miljoen-rand bestee aan sy afvaardiging en programme vir die toernooi. DA-woordvoerder Leah Potgieter sê ʼn algemene patroon […]