# Die African People’s Convention sê hy het in kerke reg oor die land met sy veldtog begin ter voorbereiding van die munisipale verkiesing in November. Die partyleier, Themba Godi, het sy veldtog die naweek in die Unity Apostolic Church in Christ in Attridgeville, Pretoria, afgeskop. APC se woordvoerder, Freddy Mbhandze, sê hulle het begin […]
# Former National Assembly speaker, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, says the ANC abused its parliamentary majority when it rejected the Section 89 panel’s report that president Cyril Ramaphosa may have violated his oath of office in connection with the 2020 theft of foreign currency at his farm, Phala Phala. Last week, the Constitutional Court ruled the failure […]
# Cape Town’s disaster operation centre is monitoring the impacts of the second frontal system which has made landfall this morning, bringing heavy rain and strong winds. There have been reports of localised flooding in several informal settlements, electricity outages and fallen trees. The centre’s spokesperson, Charlotte Powell, says they have also logged reports of […]
# Die Activists and Citizen Forum verwelkom die inhegtenisneming van twee senior polisiebeamptes in Gauteng in verband met die vermeende onwettige handel en besit van edelmetale. ʼn Durbanse sakeman is ook aangekeer. Dennis Bloem van die forum sê die skokkende getuienis voor die Madlanga-kommissie het die vlak van korrupsie in die polisiediens ontbloot:
# Die Stad Kaapstad sê inwoners van Kraaifontein het praktiese opleiding ontvang oor laer watergebruik en die voorkoming van rioolverstoppings in hul gemeenskappe. ‘n Organisasies sonder winsbejag in die omgewing, Manjiya Economic Development, word deur die metro befonds om gemeenskappe in te lig oor verantwoordelike watergebruik, die beskerming van riool-infrastruktuur en die beveiliging van waterbronne. […]
# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor die provinsiale Departement van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid se bevindings. Volgens die departement was daar in Maart 2024 een-duisend-757 vakante SAPD-poste in die provinsie. Dit bring die verhouding tussen die polisie en die bevolking op een beampte vir elke 435 inwoners. Benedicta van Minnen sê die tekort […]
# Cricket: Five-time champions the Mumbai Indians and Lucknow Super Giants have been knocked out of the Indian Premier League. Mumbai suffered a two-wicket defeat to reigning champions the Royal Challengers Bengaluru, leaving them ninth on the table. Meanwhile, five-time winners, the Chennai Super Kings, defeated Lucknow by five wickets, as they remain rooted to […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê as die regering ernstig is oor die beëindiging van onwettige mynbedrywighede en die smokkel van edelmetale, moet hy streng optree teen korrupte polisiebeamptes, immigrasiebeamptes, politici en sakelui wat met sindikate verbind word. Dié oproep volg na die inhegtenisneming van twee senior polisiebeamptes en ‘n burgerlike in Gauteng wat van smokkelhandel […]
# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vra dringende ingryping deur die samelewing, instellings en die gemeenskap om die toenemende geestesgesondheidkrisis onder mans en seuns in die land aan te spreek. Sy beskryf dit as ʼn “stille nasionale noodsituasie”. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê […]