# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot die sukses van die tweede fase van die Spesiale Ekonomiese Sone vir die Voertuigbedryf en die toekomstige groei in die bedryf. Die projek sluit in werkskepping, opleidingsgeleenthede en geleenthede vir kleinsakeondernemings. Die metro sê meer as die helfte van die werksgeleenthede in Fase Een was aan […]
# Cricket: Ben Stokes is reportedly considering stepping down as England captain, as he and teammate Gus Atkinson are being investigated for a breach of team protocols. They were involved in an altercation with a Saracens academy player in a London nightclub in the early hours of Monday evening, following England’s first Test win over […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Suid-Afrikaanse ekonomie se groei van 0.5-persent tussen Januarie en Maart in die eerste kwartaal van hierdie jaar, is nie naastenby genoeg nie. Aan die produksiekant van die ekonomie was die grootste dryfvere finansies, landbou, handel en vervoer. Matthew Parks van Cosatu sê die ekonomie sal vinniger moet groei om […]
# Die Gautengse regering verwelkom die vierde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar se afname in talle belangrike misdaad-kategorieë soos moord, verkragting en voertuigkapings. Kontakmisdade in die provinsie het met 5,9-persent gedaal en moord en poging tot moord met 15-persent en 3,2-persent onderskeidelik. Verkragting het met 9,9-persent afgeneem en seksuele geweld het met 5,2-persent toegeneem. Die provinsiale […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê onwettige immigrasie is onaanvaarbaar en streng maatreëls is nodig om grensbeheer en toepassing van immigrasiewette te versterk. Dit kom te midde van die afgelope maande se landwye betogings teen buitelanders. Cachalia sê gewelddadige betogings teen buitelanders keer buitelandse beleggings en ondermyn die land se kanse op […]
# The US military has carried out three waves of strikes against Iran in what it said was retaliation for the downing of an Army Apache helicopter. President Donald Trump accused Tehran of shooting down the helicopter over the Strait of Hormuz on Monday, with two crew members on board, who were safely rescued. US […]
# Eskom says it is accelerating the development of utility-scale renewable energy projects and supporting larger power-user customers in achieving their energy transition goals. This is through its newly formed Eskom Green division, which will have six gigawatts of carbon-free electricity available up to 2030. Some ten-billion-rand has been allocated to Eskom Green over the […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says the government is moving to improve access to justice for all through the rationalisation of the courts. Cabinet has approved a master plan to redraw court boundaries and establish new seats of justice where they are most needed. This forms part of efforts to ease […]
# Tennis: Twenty-three-time Grand Slam champion Serena Williams claimed her first professional victory in nearly four years in the women’s doubles at Queen’s in London. The 44-year-old American and Canadian teenager Victoria Mboko defeated the third-seeded duo Nicole Melichar-Martinez and Erin Routliffe, 7-6, 6-2, to make the quarterfinals. The unseeded pair of Williams and Mboko […]