Skip to content

Ramokgopa sê elektrisiteit is ‘n openbare bate en nie bloot vir privaat wins nie [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê bekostigbare elektrisiteit is noodsaaklik vir Afrika se nywerhede en ekonomiese ontwikkeling. Hy het gister gepraat tydens die Kgalema Motlanthe-stigting se jaarlikse Drakensberg-forum. Ramokgopa beskryf elektrisiteit as ‘n openbare bate, nie bloot ‘n manier om wins te maak nie. Hy sê Suid-Afrika kan energie-intensiewe digitale infrastruktuur, insluitend datasentrums, lok deur sy hernubare energiebronne beter te benut om te voeldoen aan die groeiende vraag na kunsmatige intelligensie, terwyl ekonomiese groei ondersteun word:

ENG-RamokgopaOnEnergy