# Die EFF-leier, Julius Malema, beskryf die plaaslikeregeringsverkiesing as ‘n saak van oorwinning of ondergang en sê Suid-Afrikaners sal steeds worstel teen korrupsie, onbevoegdheid en gebrekkige plaaslike regering indien sy party nie wen nie. Dit was gister die EFF se laaste verkiesingsbyeenkoms op die Orlando-stadion in Soweto. Malema beskuldig politici en kontrakteurs dat hul munisipaliteite misbruik vir persoonlike gewin terwyl gemeenskappe vasgevang bly in swak dienslewering:
Malema sê verkiesing is ‘n keuse tussen oorwinning of ondergang [KLANK]
ENG MalemaOnConditions