# Tennis: Die Switserse veteraan Stan Wawrinka se laaste Grand Slam-toernooi het in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope, tot ‘n einde gekom toe hy teen die Italianer Matteo Berrettini verloor het. Die 41-jarige Wawrinka tree die einde van die seisoen uit na hy in 2002 op 17 ‘n beroepspeler geword het. Hy het […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het Ilitha Labantu geprys vir sy bydrae in die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Die Kaapstadse nie-winsgewende organisasie fokus op die bekamping van geweld teen vroue en kinders en bied slagoffers ondersteuning. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê alle beskikbare hulpbronne moet aangewend word om geweld […]
# The death toll from last week’s flash flooding disaster on the border between Nepal and Tibet has now topped one-thousand. The number of people missing has been revised to three-thousand-916, of whom more than 600 are workers believed to be trapped inside mud-filled hydropower tunnels in Nepal. Over on the Chinese Tibet side, at […]
# American music legend Lionel Richie has reportedly checked himself into a hospital out of an abundance of caution following a performance in St Louis over the weekend. The 77-year-old Grammy winner experienced dizziness and dehydration during his concert. Richie’s hospitalisation comes more than two months after he experienced dizziness onstage during the opening night […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Tshwane-metroraad se gemeenskaps-opheffingsveldtog het groot moontlikhede, maar die huidige administrasie moet meer riglyne verskaf. Die opheffingsmodel se doel is om gemeenskappe deur groepe, individue en sakeondernemings in staat te stel om munisipale eiendom soos straatligte, padtekens en parke in stand te hou en veiligheidsmaatreëls soos kringtelevisiestelsels in te stel. […]
# Die DA in Tshwane sê die verwydering van die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, slegs twee maande voor ʼn verkiesing, is duidelik die gevolg van interne party-politiekery en nie oor aanspreeklikheid vir mislukking nie. Hy word vervang deur Molatelo Samuel. DA-woordvoerder Themba Fosi beweer Boshielo is verwyder omdat hy nie met die koalisie van […]
# Die Oos-Kaapse polisie het gister ʼn 52-jarige verdagte gearresteer en op 11 vuurwapens beslag gelê, kort nadat dit by ʼn privaat veiligheidsmaatskappy in Newton Park, Gqeberha, gesteel is. Nege haelgewere, twee R-15-aanvalsgewere, drie koeëlvaste baadjies en ʼn bakkie wat aan die veiligheidsmaatskappy behoort, is teruggevind. Die polisiewoordvoerder, Sandra Janse van Rensburg, sê die verdagte […]
# Die Stad Kaapstad het sy eerste koopooreenkoms van agt-miljard-rand met twee onafhanklike sonkrag-verskaffers, Jempec Energy en Make a Difference, gesluit. Dit bied 70 megawatt elektrisiteit teen ʼn laer tarief as Eskom. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die 20-jaar-ooreenkomste is met sonkragaanlegte wat by Atlantis en Philippi aan die metro se netwerk gekoppel sal word. Hy […]
# Business Leadership South Africa says the country requires a trade strategy that is built on analysis of where it can actually compete, not on the optics of summits. This comes as government has reaffirmed its strategic partnership with Brazil, with ambitions to deepen economic ties. South Africa exported 5.2-billion-rand worth of goods to Brazil […]