# Die vakverbond Saftu sê hy verwerp die poging om Eskom se finansiële prestasie as ʼn ongekwalifiseerde sukses voor te stel. Die kragverskaffer het in die 2026-boekjaar ongeveer 30,35-miljard-rand wins gemaak en sy 14-miljard-rand-profyt van die vorige boekjaar meer as verdubbel. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê Eskom se winsgewendheid is die gevolg van elektrisiteit wat toenemend […]
# Authorities in Nepal have started the process of burying hundreds of unidentified victims following last week’s catastrophic flash floods. The death toll from the disaster on the Nepal-Tibet border currently stands at 955, with over four-thousand people still missing. Nepal’s scenic Chitwan district now serves as a temporary burial ground for bodies too badly […]
# Die vakbondfederasie COSATU vra vinnige optrede deur die regering, die bedryf, arbeid en verbruikers om plaaslike werksgeleenthede en waardekettings in die suikerbedryf te beskerm. Suid-Afrika se suikerbedryf het nagenoeg 1,5-miljard-rand verloor weens gesubsidieerde suikerinvoere. Matthew Parks van COSATU sê die vakverbond verwelkom die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging en die Internasionale Handelsadministrasiekommissie se […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het Sasol Gas se aansoek vir maksimum gaspryse vir die 2026/2027-boekjaar en deel van die 2027/2028-boekjaar goedgekeur. Die goedgekeurde maksimum gasprys vir eindgebruikers is 97-rand-31-sent per gigajoule vir die eerste kwartaal van 2026/2027, terwyl handelaars en herverkopers ʼn maksimum van 92-rand-44-sent per gigajoule sal betaal. NERSA-woordvoerder, Charles Hlebela, sê […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he is frustrated by the narrative being formed around the continued attempts of the All Blacks to influence the referees through the media. This comes after New Zealand coach Dave Rennie expressed his grievances about the Boks’ scrum technique after the second Test in Cape Town. He suggested […]
# Die Jacob Zuma-stigting het die Konstitusionele Hof se uitspraak oor afgetrede regter Sisi Khampepe se onttrekking van die ondersoek na Waarheids- en Versoeningskommissie-sake as ‘n naelskraapse nederlaag beskryf. Die hof het Zuma en voormalige president Thabo Mbeki se aansoek dat Khampepe haarself as voorsitter van die ondersoek moet onttrek van die hand gewys. Haar […]
# Die vakverbond Saftu sê hy hou nog heeltyd vol dat die korrupsie by Tembisa-hospitaal nooit ʼn geïsoleerde voorval van administratiewe wangedrag was nie, maar ʼn sistematiese plundering van staatsfondse. Dit volg na die inhegtenisneming van die sakeman, Stefan Joel Govindraju, wat verbind word met tenderbedrog van meer as twee-miljard-rand by die hospitaal. Hy het […]
# Die ANC se parlementêre koukus het Eskom se jongste finansiële resultate as ʼn belangrike mylpaal in die ommekeer van Suid-Afrika se elektrisiteitsektor beskryf. Die kragverskaffer het in die jaar tot einde Maart 2026, ʼn wins van 30,3-miljard-rand ná belasting getoon, wat ʼn skerp styging is van die 14-miljard-rand die vorige jaar. Eskom sê die […]
# Cricket: Australia has named its ODI squad to take on Zimbabwe and South Africa, with Marnus Labuschagne being the notable exclusion. He struggled on the tours of Pakistan and Bangladesh in June. Mitch Marsh, Travis Head and Josh Hazlewood return, while youngsters Joel Davies and Ollie Peake maintain their places in the squad. Joel […]