Skip to content

EFF hou sy laaste verkiesingsaamtrek op Orlando-stadion [KLANK] 

# Die EFF sê hy vertrou hy het met sy verkiesingsveldtog die mense op voetsoolvlak bereik. Die party hou vandag sy laaste verkiesingsaamtrek op die Orlando-stadion in Soweto in ʼn laaste stemwerf-poging voor die plaaslikeregeringsverkiesing. Die EFF se sekretaris-generaal, Marshall Dlamini, sê hulle sal in alle koalisie-onderhandelings voorkeur gee aan werksgeleenthede, beter munisipale dienste en gemeenskapsontwikkeling:

ENG-DlaminiOnRally