Skip to content

Wes-Kaapse regering verwelkom tussentydse interdik teen CATA en CODETA [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit verwelkom die tussentydse interdik teen die taxiverenigings, CATA en CODETA. Dit volg ná die week se hernude taxigeweld wat minstens drie lewens by die Palm-taxistaanplek in Delft geëis het. Skietvoorvalle is ook aangemeld by taxistaanplekke in Mfuleni, Khayelitsha en Gugulethu. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die interdik verbied geweld, intimidasie, padversperrings, inmenging by openbare of privaat vervoer, onwettige oorname van roetes, skade aan eiendom en geld-invordering deur dreigemente:

ENG SilekuOnTaxiViolence