# Sokker: Gauteng se LUR vir Onderwys, Sport, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, moedig Orlando Pirates en Kaizer Chiefs se ondersteuners aan vandag by die Soweto-derby by die FNB-stadion voorkeur te gee aan veiligheid. Die twee spanne sal wil spog wanneer hulle die 186ste keer amptelik meeding. Maile sê die provinsie sal ondersteuning bied wat verkeersbestuur, wetstoepassing en nooddienste betref:
Sokker: LUR Maile moedig ondersteuners aan om Soweto-derby verantwoordelik te vier [KLANK]
ENG-MaileOnDerby