# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die situasie by verskeie taxistaanplekke is kalm ná die gewelddadige staking vroeër hierdie week, met die meeste taxidienste wat weer tussen 80- en 90-persent aan die gang is. Die geskil tussen die taxi-verenigings CATA en CODETA handel oor roetes, veral die Delft-Epping-roete. Die provinsiale regering het ‘n hofbevel bekom teen beide verenigings. Sileku moedig pendelaars aan om gebruik te maak van bus- en treindienste:
Situasie by Wes-Kaapse taxistaanplekke weer kalm [KLANK]
ENG- SilekuOnTaxi