Skip to content

IFP vra die verkiesing van etiese leiers op sy laaste verkiesingsbyeenkoms [KLANK]

# IVP-ondersteuners is vandag in Ulundi, KwaZulu-Natal, vir die party se laaste verkiesingsbyeenkoms. Die party se president Velenkosini Hlabisa sal die Siyanqoba-byeenkoms op die Prince Mangosuthu Buthelezi-stadion toespreek, waar hy mense sal aanmoedig om leiers te verkies wat betekenisvolle verandering bring. Die party se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die IVP fokus op werkskepping, betroubare dienste, die bekamping van korrupsie, die beskerming van tradisionele instellings, en die bemagtiging van vroue, die jeug en mense met gestremdhede:

ENG-Hlengwa OnCampaign