Skip to content

Mantashe prys Ramaphosa se leierskap van die ANC-verkiesingsveldtog [KLANK]

# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, het president Cyril Ramaphosa geprys vir die wyse waarop hy die party se veldtog vir die plaaslikeregeringsverkiesing gelei het. Mantashe het gisteraand die hooftoespraak gelewer op die Siyanqoba-presidensiële fondsinsamelings-galadinee in die Oos-Kaap, voor die party se laaste Siyanqoba-saamtrek vandag. Hy beskryf die veldtog as indrukwekkend en sê daar moet erkenning gegee word aan almal wat daartoe bygedra het:

ENG-MantasheOnANC