# Pope Leo is calling for international action to help contain the impact of an Ebola outbreak in the Democratic Republic of Congo, which has so far claimed more than two-thousand-500 lives. According to United Nations officials, the outbreak has spread rapidly across a vast area of the Central African country. The pontiff told pilgrims […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Beweeglikheid voer gesprekke met belanghebbendes nadat vier mans verlede week dood en twee gewond is in taxiverwante geweld in twee afsonderlike skietvoorvalle in Kaapstad. ‘n Informele handelaar is Saterdag doodgeskiet op die taxistaanplek in Dunoon. Die taxi-organisasie SANTACO in die Wes-Kaap sê die motief moet nog vasgestel word. Woordvoerder Muneera […]
# Die Wes-Kaapse polisie vra inligting wat kan help met die ondersoek na die moord op vier mense wie se verkoolde liggame gister in Dunoon, Kaapstad, ontdek is. Woordvoerder Novela Potelwa sê beamptes is ontbied na die N7-afrit op Malibongwe-rylaan waar hulle die liggame in ‘n oop veld langs die pad ontdek het:
# Mobile operator MTN Group has reported a 21.3-percent increase in half-year adjusted profit today, largely driven by subscriber growth in the second quarter and double-digit growth in service revenue. Africa’s biggest telecom operator says its adjusted headline earnings per share rose to 793-cents in the six months ended June 30, up from 654-cents a […]
# Die Politieke ontleder, professor Levy Ndou, sê die ANC benodig bekwame burgemeesters- en uitvoerende kandidate wat dienste kan lewer, openbare vertroue herstel en koalisies bestuur. Die ANC gaan in September verskeie burgemeesterskandidate aankondig. Ndou sê die besluit om die aankondiging van sy burgemeesterskandidate uit te stel, kan dui op onopgeloste interne prosesse en kommer […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê die stad is op ‘n meer volhoubare finansiële pad nadat sy agterstallige elektrisiteitskuld van 5,25-miljard-rand aan Eskom vereffen is. Die finale betaling het ‘n uitgerekte faktuurgeskil beëindig en die onmiddellike gevaar van elektrisiteitsonderbrekings verwyder. In ‘n onderhoud met die SABC in Diepsloot sê Morero die skikking demonstreer […]
# En laastens, as jy gedink het die Olimpiese Spele het ongewone oomblikke, welkom by die Wêreldspele vir Mensagtige Robotte in Beijing. Meer as tweeduisend robotte uit 16 lande neem deel aan 51 items, wat wissel van atletiek en sokker tot dans en praktiese take. Die gepaardgaande Wêreldrobotkonferensie verteenwoordig meer as 300 maatskappye en duisende […]
# Die Stad Tshwane het bewerings verwerp dat sy 2026/27-begroting ‘n diensstaattekort van twee-miljard-rand in die gesig staar. Die stad sê die syfer weerspieël die verskil tussen ‘n aanvanklike departementele versoek en die finaal-goedgekeurde toewysing. Tshwane sê ongeveer 13-miljard-rand is goedgekeur na bekostigbaarheidsoorsigte, insluitend 229-miljoen-rand vir die vul van vakatures en 362-miljoen-rand vir terugwerkende salarisaanpassings. […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê sy jaarlikse begrotingstoewysing is nie genoeg om aan die provinsie se groeiende bevolking en toenemende vraag na gesondheidsorgdienste te voldoen nie. Departementswoordvoerder Steve Mabona sê planne om die befondsingstekort aan te spreek, is onder die gesag van die Gautengse Premier. Die departement is toenemend onder druk om dienste […]