Skip to content

ANC verwelkom aanvang van matriek-eindeksamen [KLANK]

# Die ANC het die aanvang van 2026 se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen verwelkom, met bykans ‘n miljoen kandidate wat vanjaar geregistreer is. Woordvoerder Mahlengi Bhengu het die belangrikheid beklemtoon om ‘n onderwysstelsel te bou wat in die land se behoeftes voorsien en sy ontwikkelings-voorkeure ondersteun. Sy sê die eksamen is ‘n belangrike mylpaal vir leerders terwyl hulle die volgende stap doen na verdere onderwys, opleiding en werksgeleenthede:

ENG BhenguONExams