# Vyf werknemers van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit is in hegtenis geneem vir die beweerde bedryf van ‘n onwettige elektrisiteitsheraansluitingskema in Vanderbijlpark. Die polisie sê die verdagtes, van die Inkomste- en Elektriese Departemente, het na bewering kliënte geteiken wie se elektrisiteit afgesny was en kontantbetalings in hul persoonlike bankrekenings geëis. Die krag is toe na […]
# EFF-president Julius Malema sê ‘n EFF-geleide regering sal werklose burgers en Sassa-begunstigdes gratis basiese dienste bied. Malema het die party se Grondmagteforum in uMsunduzi, KwaZulu-Natal, toegespreek. Hy sê werkloosheid is buite beheer en die regering versuim om in mense se basiese behoeftes te voorsien. Hy sê Sassa-begunstigdes moet outomaties kwalifiseer vir ondersteuning, ook vir […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing Martha Moshiga as die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Tshwane aangewys. Moshiga is BOSA se streekleier vir Tshwane. Sy sê haar topprioriteit is doeltreffende dienslewering, en etiese en verantwoordbare leierskap om vertroue in die hoofstad te […]
# Die Mpumalanga provinsiale regering van sê vroue beklee 46-persent van sleutel- strategiese posisies in die administrasie. Premier Mandla Ndlovu het die aankondiging by die Provinsiale Vroueparlement in Arcornhoek, Bosbokrant, gemaak waar vroue kommer uitgespreek het oor verteenwoordiging en toegang tot regeringstenders. Ndlovu sê die regering teiken 40-persent steun vir maatskappy in vroue-besit met ‘n […]
# Botswana se president, Duma Boko, het oproepe vir groter samewerking en oop handelskorridors regoor die SAOG-streek herhaal teneinde streekshandel te bevorder. In ‘n onderhoud met die SABC sê Boko lande moet wegbeweeg van afsondering en eerder op hul gesamentlik voordele voortbou. Hy het beklemtoon dat die uitbreiding van streeksverbindings noodsaaklik is om intra-Afrika-handel te […]
# Die ANC het 42 moontlike burgemeesterskandidate vir Suid-Afrika se agt metropolitaanse munisipaliteite aangewys, in plaas van een kandidaat per metro. Die aankondiging volg na maande se vertragings in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die party het sy keuringsproses verbreed, met kandidate wat gekeur en ondervra is. ANC-nasionale amptenare sal waarskynlik […]
# Sokker: Orlando Pirates is ‘n bietjie nader aan ‘n vyfde agtereenvolgende MTN8-eindstryd nadat hulle Sekhukhune United gister met 1-0 in die halfeindronde se eerste been by die Ou Peter Mokaba-stadion in Polokwane geklop het. Deon Hotto het die beslissende doel kort voor rustyd aangeteken, en daarmee ‘n waardevolle weg-oorwinning vir die verdedigende kampioen verseker. […]
# Motorsport: Lando Norris begin vandag voor in die Nederlandse Grand Prix by Zandvoort, nadat hy die Mercedes-jaers George Russell en kampioenskapvoorloper Kimi Antonelli in die kwalifiseringsronde geklop het. Norris was net meer as ‘n tiende van ‘n sekonde vinniger as Russell, met Antonelli derde. Oscar Piastri begin vierde met Lewis Hamilton en Charles Leclerc […]
# Soccer: Orlando Pirates moved closer to a fifth consecutive MTN8 final after beating Sekhukhune United 1-0 in the semi-final first leg at the Old Peter Mokaba Stadium in Polokwane yesterday. Left-back Deon Hotto scored the decisive goal shortly before half-time, giving the defending champions a valuable away victory. Pirates, who were not at their […]