Skip to content

SASSA reageer oor toelaes aan ontvangers wat nie kwalifiseer nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê hy verskerp kontroles om bedrog te voorkom en te verseker maatskaplike toelaes gaan aan mense wat daarvoor kwalifiseer. Dit volg op mediaberigte dat betalings gedoen is aan begunstigdes wat na bewering nie vir toelaes in die 2025/2026 boekjaar in aanmerking gekom het nie. Andile Tshona van die agentskap sê hersienings en sertifiserings is nie gemik om wettige begunstigdes uit te sluit nie, maar om te bevestig dat ontvangers steeds kwalifiseer en nog lewe:

ENG TshonaOnGrantCheck