# Die Johannesburg Metropolisie het die tydelike sluiting van Porcupinelaan in Riverside, Diepsloot, aangekondig vir die bekendstelling van die ANC-manifes vandag. Die pad tussen Natal Sandstraat en Pelargoniumrylaan is vanoggend om 7-uur gesluit en sal tot vanaand 7-uur toe bly. Motoriste wat van die suide af reis, word versoek om Natal Sandstraat, Pioneerstraat en Pelargoniumrylaan […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ‘n fluitjieblaser bedank wat haar in kennis gestel het van ‘n beweerde komplot om ‘n senior departementsamptenaar te vermoor wat geweier het om twyfelagtige kontrakte te teken. Kubayi sê sy het onmiddellik wetstoepassingsagentskappe gekontak, wat die bedreiging beoordeel en beskermingsmaatreëls vir die amptenaar en […]
# Die Suid-Afrikaanse Vervoer- en Geallieerde Werkersvakbond en die Verenigde Nasionale Vervoervakbond het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se besluit om 508 werknemers af te lê, veroordeel. Die vakbonde noem dit ‘n groot slag vir werkers en die spoorwegsektor. Die vakbonde het ook herontplooiing en vroeë aftrede voorgestel. UNTU se waarnemende hoofsekretaris, Atenkosi Plaatjie, het aan […]
# Aktiviste en betogers neem deel aan die jaarlikse herdenkingstaptog vir Uyinene Mrwetyana en sê die inisiatief eer haar lewe en hou haar nagedagtenis lewend. Mrwetyana is in Augustus 2019 by die Clareinch-poskantoor in Claremont, Kaapstad, verkrag en vermoor. Die staptog, langs Hoofweg tussen Claremont en die Universiteit van Kaapstad, beklemtoon ook die voortdurende stryd […]
# Die tweede adjunk-sekretaris-generaal van die ANC, Nomvula Mokonyane, sê die party sal nie individuele burgemeesterskandidate nou aankondig nie, maar slegs volledige spanne kandidate wat om munisipale poste meeding, bekend maak. Suksesvolle kandidate sal in September aangekondig word. Mokonyane sê die proses weerspieël die ANC se hernuwingsagenda, met groter verteenwoordiging deur vroue, jongmense, persone met […]
# Soccer: Defending champions Arsenal made the perfect start to their Premier League title defence with a stylish 3-0 win against Coventry in the opening game of the season yesterday. Mikel Arteta’s side brushed aside promoted Coventry in emphatic fashion at the Emirates Stadium. Kai Havertz struck early in the first half and Bukayo Saka […]
# Sokker: Die verdedigende kampioene Arsenal het gister die perfekte begin gemaak in hul Premierliga-titelverdediging met ‘n stylvolle 3-0 oorwinning teen Coventry in die openingswedstryd van die seisoen. Mikel Arteta se span het nuwelinge Coventry op ‘n oortuigende wyse in die Emirates-stadion geklop. Kai Havertz het vroeg in die eerste helfte toegeslaan en Bukayo Saka […]
# Die KwaZulu-Natal Valke-offisier Deena Govender het aan die Madlanga-kommissie gesê bendeverwante skietery in Wentworth het feitlik opgehou na die dood van taxibaas en insleepdiens-sakeman Bevan Loftus en lede van sy bende. Govender sê Loftus was ‘n persoon van beduidende belang tydens ondersoeke na skietvoorvalle en moorde in die gebied. Hy het die afname toegeskryf […]
# The US Department of Justice announced that TikTok and China’s ByteDance have agreed to pay 6.4-billion-rand to settle claims that the social media platform violated U.S. children’s online privacy laws. The agency sued TikTok in 2024, alleging that it violated the Children’s Online Privacy Protection Act by collecting and retaining data from its young users […]