# Polisie in die Oos-Kaap ondersoek die dood van die voormalige wêreldbokskampioen Zolani “Last Born” Tete in KuGumpo-stad. Hy was tussen 2014 en 2015 die IBF junior-bantam-wêreldkampioen en die WBO-bantamtitelhouer van 2017 tot 2019. Die 38-jarige is gisteraand buite sy huis aangeval en doodgeskiet terwyl hy gewag het vir ‘n hek om oop te gaan. […]
# Burgerlike samelewingsgroepe doen ‘n beroep op die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, om ‘n voorgestelde ooreenkoms rakende ‘n olie-ontginningsblok op see in die Oranje-kom te verwerp. Die South African Boycott, Divestment and Sanctions Coalition, Masifundise Onrtwikkelingstrust, Natural Justice en die Climate Justice Coalition sê die oordrag van ‘n 38-persent-belang en beheer […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner confirmed yesterday he will not compete in the US Open, the final Grand Slam of the season, because of a right knee injury. He said he had been back on court in Monte Carlo over the last couple of days and have realised that he still needed more […]
# Deenadayalan Govender van die Valke in KwaZulu-Natal het aan die Madlanga-kommissie onthul dat vuurwapens, dwelms, ammunisie en byna 400-duisend-rand in kontant herwin is in die Morningside-woonstel waar taxibaas Bevan Loftus en vier ander in ‘n klopjag op 1 April 2023 dood is. Govender sê 197 rondtes ammunisie, ‘n R5-geweer, twee AK47’s en vier pistole […]
# Rugby: ‘n Indrukwekkende groep voormalige Springbokke en All Blacks gaan Supersport se dekking van die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks hanteer. Die aanbieders, ontleders, kommentators en rugby-persoonlikhede sluit in Jean de Villiers, Schalk Burger, Steven Kitshoff, Richie McCaw, Dan Carter, Stephen Donald, Nick Mallett, Ricky Schroeder, Breyton Paulse, and Akona Ndungane. SuperSport sê die dekking spog […]
# Handgeskrewe notas deur Mahatma Gandhi is vir ‘n rekordbedrag van byna 28-miljoen-rand by ‘n veiling in Indië aan ‘n onbekende persoon verkoop. Die versameling van 688 handgeskrewe nabetragtings is oor twee jaar deur Gandhi geskryf vir sy hegte vriend en vryheidsvegter, Anand Hingorani. Dit dek onderwerpe soos waarheid, nie-gewelddadigheid, diens en morele verantwoordelikheid, en […]
# Deenadayalan Govender van die Valke in KwaZulu-Natal het bewerings ontken dat lede van die Teen-Bende-eenheid verantwoordelik was vir die dood van taxibaas en insleepdiens-sakeman Bevan Loftus en vier ander by ‘n woonstel in Morningside in Durban. Govender het voor die Madlanga-kommissie gesê sy span was buite die woonstel toe ‘n taktiese polisie-eenheid ingegaan het. […]
# ‘n Offisier van die Valke in KwaZulu-Natal, Deenadayalan “Deena” Govender, het ‘n klankopname by die Madlanga-kommissie gespeel, wat volgens hom pogings was om hom te dwing om die Provinsiale Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi te betrek. Govender beweer Mavuso Ntandane, ‘n medewerker van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het hom met arrestasie en lang […]
# Rugby: Die verdedigende kampioene Griekwas het gisteraand ‘n tuis-Curriebeker-halfeindstryd verseker danksy ‘n oortuigende oorwinning van 38-14 oor die Pumas op die Mbombela-stadion. Griekwas was teen rustyd met 17-4 voor en het die tweede helfte oorheers met vyf drieë teenoor die Pumas se twee. Zane Bester het twee keer oorgeduik met die Griekwas wat hul […]