# Umalusi se uitvoerende hoof, Mafu Rakometsi, sê ‘n vraestel wat verlede jaar uitgelek het, het aanleiding gegee tot strenger veiligheidsprotokolle. Amptenare wat by die eksamen betrokke is, moet verklaar of hul nabye familielede eksamen skryf en word dan gekeur. Rakometsi sê vraestelle wat op rekenaars gestoor word, moet daagliks verwyder en deur aangewese amptenare beveilig word. Hy sê kameratoesig sal help om vas te stel waar en wanneer vraestelle uitlek:
Umalusi verskerp veiligheidsmaatreëls voor matriekeindeksamen [KLANK]
ENG-RakometsiOnSecurity