# ActionSA verwelkom die terugtrekking van Binnelandse Sake se riglyn oor asielaansoeke deur ongedokumenteerde immigrante wat onwettig die land binnegekom het. Die party se woordvoerder, Matthew George, kritiseer die regering van nasionale eenheid omdat daar, volgens hom, versuim is om immigrasie-uitdagings doeltreffend aan te spreek. George versoek dringende hervormings om grensbeheer en wetstoepassing te versterk, en die oppergesag van die reg te herstel. Hy dring aan dat die belange van Suid-Afrikaanse burgers eerste moet kom:
ActionSA verwelkom terugtrekking van Binnelandse Sake se asielriglyn-aansoek [KLANK]
ENG-GeorgeOnDirective