# Die voormalige rektor van die Universiteit van die Vrystaat, professor Jonathan Jansen, sê Suid-Afrika se universiteite beleef herhalende bestuurskrisisse ten spyte van die feit dat die land se slimste denkers daar is. In sy meningsartikel op News24 wys Jansen op onbestendigheid by verskeie instellings en waarsku die gevolge strek verder as leierskapsgeskille tot by […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, het die provinsie se 71-duisend-289 voltydse matriekkandidate sterkte toegewens met die begin van die proefeksamens die week. Londt sê die eksamens bied leerders die geleentheid om hul vordering te evalueer en areas te identifiseer wat meer aandag benodig voor die finale Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens. Hy het leerders […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die kragtoevoer by die Steve Biko Akademiese Hospitaal is ten volle herstel na beplande herstelwerk aan die elektriese infrastruktuur. Die tydelike onderbreking het vlakke 8 en 9 beïnvloed. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê gebeurlikheidsmaatreëls het verseker dat noodsaaklike en nooddienste tydens die werk kon voortgaan. […]
# Dit is vandag vyf jaar sedert die fluitjieblaser van die Tembisa-hospitaal, Babita Deokaran, buite haar huis in Johannesburg vermoor is na sy korrupsie blootgelê het. Haar dood het gelei hernude ondersoeke na bedrog en tender-onreëlmatighede by die hospitaal, terwyl verskeie mans wat met haar moord verbind word, sedertdien gevonnis is. Burgerlike samelewingsgroepe en haar […]
# Die Departement van Landbou het twee nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Heilbron en Bloemfontein bevestig. Dit bring die Vrystaat se aantal bevestigde gevalle op 772 te staan. Die departement se woordvoerder Moliehi Moeng sê 577 gevalle is opgelos, terwyl die eiendomme wat betrokke is, voldoen aan die vereistes vir die opheffing van kwarantynbeperkings. Honderd-vyf-en-negentig […]
# Soccer: The opening weekend of the 2026–27 Premier League season delivered a massive 2- 0 upset for Manchester United as Hull City marked their return to the League after a nine-year absence with a historic victory. Despite Manchester United dominating 72-percent of the possession, Michael Carrick’s side lacked creativity, penetration, and structural discipline. Hull […]
# Die president van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, sê die terugkeer van ongeveer 200 voormalige lede van die National Freedom Party in Durban, KwaZulu-Natal, beklemtoon die groeiende steun vir sy party voor die plaaslike verkiesing. Die lede, waaronder bekende leiers soos die party se nasionale voorsitter Sibusiso Mkhabela, die sekretaris-generaal Teddy Twala en partyraadslede, […]
# Spoorwegbedryfspersoneel moedig Graad Nege-leerders, veral meisies, aan om loopbane in Suid-Afrika se spoorwegsektor te oorweeg. Tydens Traxtion se Rail Fare 2026-uitstalling het vier vroueleiers geleenthede buiten ingenieurswese uitgelig, insluitend finansies, operasies en ingenieurswese waar menslike ingryping benodig word. Hulle het leerders aangemoedig om wiskunde en wetenskap te studeer, mentorskap te soek en hul vaardighede […]
# And finally — the robots are getting faster. A Chinese humanoid robot has beaten Usain Bolt’s 100-metre world record, clocking 9.39 seconds at a robot games event in Beijing. That’s almost two-tenths of a second faster than Bolt’s record, set in 2009. Another robot also beat the Jamaican’s time. The machines competed in events […]