# TLU SA doen ‘n beroep op verbeterings aan landelike paaie, spoorvervoer en logistiek om die druk op Suid-Afrikaanse boere te verlig. Die landbou-organisasie sê swak infrastruktuur en ondoeltreffende vervoer verhoog produksiekoste in ‘n tyd waarin boere reeds met skerp brandstofprysstygings voor die somerplantseisoen gekonfronteer word. Bennie van Zyl van TLU SA sê die aanspreek van die uitdagings kan help om koste te verlaag en om die langtermyn-volhoubaarheid van voedselproduksie te ondersteun:
TLU SA waarsku stygende produksiekoste kan boere se winsgewendheid bedreig [KLANK]
AFR BennieOnProfitability