# Die Motorbedryfpersoneelvereniging is gekant teen voorgestelde verhogings in voertuigregistrasie- en lisensiefooie in Gauteng. Die provinsie beplan om registrasiefooie tot 40-rand te verhoog en fooie vir die hernuwing van lisensieskyfies op te skuif tot 156-rand – die hoogste in die land vir voertuie onder drie-duisend-500-kilogram. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die verhogings kom op ‘n tydstip dat die petrolprys tot bo 30-rand per liter gestyg het, en verwerp planne vir ‘n nuwe Padongelukkefonds-heffing op lisensiehernuwings:
MISA gekant teen verhoging van voertuigregistrasie- en lisensiefooie [KLANK]
ENG MajolaOnIncrease