# Rugby: Bok Captain Siya Kolisi says the team regard today’s third Test against the All Blacks as the decider of the series, knowing that if they lose, not only can they not take the series honours, but they will have been beaten two out of three times on home soil. Kolisi added they don’t […]
# Erge weer veroorsaak wydverspreide skade in die Wes-, Oos- en Suid-Kaap, met kraglyne wat omgewaai het en beskadigde waterpype in verskeie gebiede. Sterk wind en swaar reën het noodsaaklike dienste ontwrig, met sommige gemeenskappe, onder meer die dorpie Prins Albert, wat sonder elektrisiteit en water is. Noodspanne werk tans aan die beskadigde infrastruktuur. Inwoners […]
# Minstens 37 mense is dood weens giftige dampe terwyl hulle na bewering petrol uit ‘n pyplyn in Nigerië se Rivers-staat gesteel het. ‘n Omgewingsgroep het aan die BBC gesê baie word steeds vermis nadat meer as 100 mense in bootjies op die Okari-pier in Okrika toegesak het om die brandstof in die donker te […]
# At least 37 people have died after inhaling toxic fumes while allegedly stealing petrol from a pipeline in Nigeria’s Rivers State. An environmental group told the BBC many are still missing after more than 100 people descended on the Okari Jetty in Okrika in small boats to collect the refined fuel under cover of […]
# Eskom sê hy kon ten volle in die elektrisiteitsvraag gedurende die 2026-winter voorsien, met Suid-Afrika wat nou reeds 476 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag is. Die nutsmaatskappy se energiebeskikbaarheidsfaktor het op ‘n jaargrondslag tot 67,79-persent gestyg, die hoogste sedert 2020, terwyl onbeplande onderbrekings tot 19,47-persent gedaal het. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê dieseluitgawes het met 4,84-miljard-rand […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het uitspraak voorbehou in president Cyril Ramaphosa se aansoek om die Artikel 89-verslag deur die Onafhanklike Paneel oor die Phala Phala-skandaal tersyde te stel. Die driedag-verhoor is deur regterpresident Nolwazi Mabindla-Boqwana gelei en moes bepaal of die Konstitusionele Hof binne sy mandaat was met sy bevindinge oor die verslag. Ramaphosa se […]
# ‘n Russiese hommeltuig het gister die hoofkwartier van Oekraïne se SBU-veligheidsdiens in Kiëf getref, een van die mees prominente teikens sedert Rusland sy lugaanvalle op Oekraïne verskerp het. Minstens 12 mense is in die aanval beseer. Dit kom te midde van twee Amerikaanse vredesonderhandelaars se beplande besoek môre aan Kiëf. President Volodymyr Zelensky het […]
# Krieket: Die Proteas het Namibië gister in Windhoek met 11 lopies geklop en daarmee hul plek in die eindstryd van die T20- driehoekige reeks verseker. Suid-Afrika het 228 vir vier aangeteken, met Lhuan-dré Pretorius wat sy eerste T20 Internasionale honderdtal bereik het met 101 lopies van 53 balle. Connor Esterhuizen het ook beïndruk met […]
# A Russian drone hit the headquarters of Ukraine’s SBU security service in Kyiv yesterday, one of the most high-profile targets struck during the war, as Russia intensified its campaign of air strikes against Ukraine. At least 12 people were injured in the attack. This comes as two US peace negotiators were planning to visit […]