Skip to content

Gauteng hef drie openbare vervoer lisensievoorwaardes vir ses maande op [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer het drie lisensiëringsvereistes vir openbare vervoer vir ‘n tydperk van ses maande opgeskort, na kommer deur operateurs in die taxi-, skoolvervoer- en e-taxi-sektore. Die vereistes wat opgeskort is, sluit in polisieklaring-sertifikate, voldoening aan arbeidswetgewing, en professionele bestuurspermitte vir lisensiehouers wat nie self openbare vervoervoertuie bestuur nie. Lesiba Mpya van die departement sê die stap sal tyd bied vir oorlegpleging en groter bewustheid oor die nuwe lisensiëringstelsel:

ENG MpyaOnPublicTransport