# Die Verkiesingskommissie sê meer as 142-duisend kandidate is benoem om vanjaar mee te ding vir die tien-duisend-526 setels in die plaaslike regeringsverkiesing. Dit is 43-persent meer as tydens die 2021-verkiesing, toe sowat 99-duisend benoemings ontvang is. Nagenoeg twee-derdes van die kandidate is mans, terwyl vroue ongeveer 38-persent verteenwoordig. Die voorsitter van die OVK, Mosotho […]
# President Cyril Ramaphosa se prokureur, Wim Trengove, sê die onafhanklike artikel 89-panel het nie behoorlik oorweeg of die president doelbewus of te kwader trou opgetree het oor die Phala Phala-diefstal nie. Trengove het aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê die paneel het die verkeerde regsvrae gevra en nie al die bewyse behoorlik beoordeel nie, insluitend […]
# Estonia’s Parliament has elected constitutional lawyer and human rights ombud Ülle Madise as the country’s next president. The 51-year-old ran unopposed after no other candidate secured enough parliamentary support to stand. Madise has been Estonia’s human rights ombud since 2015 and will serve a five-year term, succeeding Alar Karis, who did not seek a […]
# The man accused of killing US conservative activist Charlie Kirk has pleaded not guilty to aggravated murder and six other charges. A Utah judge has ruled that prosecutors can pursue a death-penalty trial if Tyler Robinson is convicted. Prosecutors presented evidence they say links the 23-year-old to the shooting at a university event last […]
# Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, waarsku lugrederye en passasiers om die Russiese lugruim te vermy en sê dit word al onveiliger. Kiëf het sy lugruim vir burgerlike vliegtuie gesluit toe die oorlog begin het. Lugrederye van China, Turkye en die Golf-state is onder dié wat die Russiese lugruim gebruik. Zelensky sê sy land gaan […]
# Die Beaufort-Wes Munisipaliteit in die Wes-Kaap het vir die eerste keer in ses jaar ‘n befondsde begroting aanvaar, wat vordering in sy finansiële herstel aandui. Die munisipaliteit is in 2022 onder finansiële ingryping geplaas nadat hy gesukkel het om sy rekeninge en personeel te betaal. Sedertdien het sy ouditresultate verbeter en gekwalifiseer vir skuldverligting […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het Eskom se besluit verwelkom om nie langer elektrisiteit na dele van Johannesburg af te sny nie, nadat die stad vyf-miljard-rand se agterstallige skuld vereffen het. OUTA sê die onmiddellike bedreiging van kragonderbrekings is verwyder, maar vrae bly voortbestaan oor hoe die skuld betaal is en of die oplossing sal […]
# Statistiek Suid-Afrika sê 85-persent van mense 16 jaar en ouer het verslawing, dwelm- of alkoholmisbruik as die hoofoorsaak van geweld teenoor vroue en kinders geïdentifiseer. Die woordvoerder, Boitumelo Mooketsi sê die jongste verslag oor slagoffers van misdaad uit die verslag oor regering, openbare veiligheid en geregtigheid dui daarop dat meer as 80-persent van vroue […]
# ActionSA het die stadsbestuurder van eThekwini, Musa Mbhele, by die Nasionale Vervolgingsgesag aangegee oor beweerde korrupsie wat verband hou met die Phoenix-behuisingsprojek. Dit volg nadat die Spesiale Ondersoekeenheid bewyse van korrupsie gevind het en aanbeveel het verskeie maatskappye en individue moet op die swartlys geplaas word. Alan Beesley van ActionSA sê sommige van die […]