# Johannesburg mayor Dada Morero has called for a stronger partnership between City Power and communities to address the persistent electricity challenges affecting Alexandra. City Power has 40-thousand registered electricity customers in Alexandra, but only around one-thousand-600 are actively purchasing electricity. Morero says the metro cannot introduce a blanket or flat electricity rate for Alexandra, […]
# Die Energie- en Infrastruktuurbeleggingsforum is in Johannesburg onderweg en bring belanghebbendes byeen om Afrika se energie-, infrastruktuur- en ekonomiese ontwikkelingsbehoeftes te bespreek. Sprekers sê slim vennootskappe word benodig om projekte beleggersgereed te maak en beleggings te lok. Die forum fokus ook op kritieke minerale en streeksintegrasie. Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika sê infrastruktuurprojekte moet doelbewus […]
# The Continental Energy and Infrastructure Investment Forum is underway in Johannesburg, bringing together stakeholders to discuss Africa’s energy, infrastructure and economic development needs. Speakers say smart partnerships are needed to accelerate projects towards bankable feasibility and attract investment. The forum is also focusing on critical minerals and regional integration. The Development Bank of Southern […]
# Die vakbond FAWU vra die regering om dringend aandag te gee aan die strukturele uitdagings in die suikerbedryf. Woordvoerder Dominique Martin sê die staat het ‘n verantwoordelikheid om plaaslike produksie te beskerm, eerbare werk te verskaf en die land se nywerheidsvermoë te beskerm teen vernietigende invoermededinging, asook beleid te aanvaar wat tot nywerheids-ontwikkeling bydra. […]
# Die Internasionale Handelsadministrasiekommissie het ‘n tydelike korting op doeaneregte aanbeveel vir sekere nuwe voertuigbande wat op landbou- en bosbouvoertuie en -toerusting gebruik word. Die bande, met wielrande van onder 91 sentimeter, word hoofsaaklik op trekkers en stropers gebruik. Die kommissie sê daar is geen plaaslike vervaardigers van die produkte in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie nie, […]
# Die Raadgewende Ingenieursraad van Suid-Afrika sê tegniese vaardighede moet voorkeur geniet met die instelling van die Nasionale Wateraksieplan. Uitvoerende hoof Chris Campbell sê infrastruktuurbelegging en hervormings sal misluk sonder gekwalifiseerde ingenieurs, tegnici en prosesbeheerders om waterstelsels te bedryf en in stand te hou. Hy sê die afname in munisipale tegniese kundigheid het bygedra tot […]
# Die Polisie- en Gevangenisse-vakbond verwelkom die Arbeidshof se weiering van ‘n aansoek om verlof tot appèl teen die oordrag van bedrywighede by die Mangaung-korrektiewe sentrum in Bloemfontein in die Vrystaat. Die hof het voorheen beslis dat die oordrag na die Departement van Korrektiewe Dienste, met ingang 1 Julie, Artikel 197 van die Wet op […]
# Mpumalanga se polisie het in Tonga naby die grens met Eswatini beslag gelê op 630-kilogram dagga ter waarde van meer as vier-miljoen-rand. Woordvoerder Mpho Nonyane-Mpe sê beamptes het ‘n vragmotor en sleepwa met Eswatini-nommerplate deursoek en 49 sakke dagga ontdek. ‘n Verdagte is in hegtenis geneem. Die polisie het ook die vragmotor afgeneem, wat […]
# The International Trade Administration Commission has recommended a temporary rebate on customs duties for certain new tyres used on agricultural and forestry vehicles and machinery. The tyres, with rim sizes below 91 centimetres, are mainly used on tractors and harvesters. Itac says there are no local manufacturers of the products in the Southern African […]