# Die vakbond FAWU vra die regering om dringend aandag te gee aan die strukturele uitdagings in die suikerbedryf. Woordvoerder Dominique Martin sê die staat het ‘n verantwoordelikheid om plaaslike produksie te beskerm, eerbare werk te verskaf en die land se nywerheidsvermoë te beskerm teen vernietigende invoermededinging, asook beleid te aanvaar wat tot nywerheids-ontwikkeling bydra. Sy sê die beskerming van die suikerbedryf moet egter nie werkgewers beskerm ten koste van werkers nie:
FAWU vra die regering om die plaaslike suikerbedryf en werkers te beskerm [KLANK]
ENG MartinONGovernment