# COSATU en die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika sê Suid-Afrika se finansieringstelsel vir gesondheidsorg is onvolhoubaar en toenemend onbekostigbaar vir werkers. Die vakbonde haal kommentaar aan deur die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, tydens ‘n NEDLAC Artikel 77-verhoor, waar hy sistemiese druk en stygende koste erken het. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela voer aan dat mediesefondsverhogings […]
# Die politieke ontleder, Bheki Mngomezulu, sê die politieke loopbaan van die voormalige voorsitter van die National Freedom Party in KwaZulu-Natal, Mbali Shinga, is in gedrang na haar uitsetting. Shinga is aan growwe ongehoorsaamheid skuldig bevind nadat sy party-opdragte verontagsaam het om ‘n mosie van wantroue teen premier Thami Ntuli in Desember 2025 te ondersteun. […]
# Die EFF-adjunkpresident Godrich Gardee en sy gesin eis dat die geskorste polisiekommissaris in Mpumalanga, Daphney Manamela, voor die Madlanga-kommissie moet verskyn oor die moord op Hillary Gardee in Mbombela in 2022. Haar pa sê nuwe bewerings bevestig vermoedens wat reeds lank bestaan rondom inmenging en geregtigheid. Manamela beweer drie verdagtes is aanvanklik in hegtenis […]
# Die ACDP in Ekurhuleni, Gauteng, kritiseer die miljoene-rand wat aan chemiese toilette bestee is, en dring aan dat fondse na blywende sanitasie herlei word. Palesa Yates van die party sê inwoners verdien waardige, volhoubare dienste. Die party het ‘n News24-berig aangehaal wat beweer ‘n twyfelagtige onderneming het meer as 100-miljoen-rand se kontrakte ontvang. Sy […]
# The family of EFF deputy president Godrich Gardee is calling for suspended Mpumalanga police commissioner Daphney Manamela to appear before the Madlanga Commission over the 2022 murder of Hillary Gardee in Mbombela. Her father says fresh allegations confirm long-held suspicions of interference and blocked justice. Manamela alleged that three suspects were initially arrested and […]
# Die gasvryheidsbedryf worstel met ‘n toenemende talentkrisis, ondanks ‘n herstel in die sektor. Volgens ‘n verslag deur Suid‑Afrikaanse hotelgroepe is meer as 10,48-miljoen internasionale besoekers in 2025 aangemeld, met stygende aanvraag en verbeterde kamerbenutting. Die verslag toon egter dat 77-persent van hotel-eienaars sukkel om personeel te werf en te behou, terwyl 58-persent dalende winste […]
# Lede van die Suid-Afrikaanse Polisie het as deel van Operation Lockdown III ‘n 33-jarige vermeende bendeleier in Ravensmead, Kaapstad, gearresteer vir die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê beamptes het beslag gelê op vyf wapens, insluitend ‘n R5-geweer, ‘n haelgeweer en pistole, asook 160 rondes ammunisie. Vier vuurwapens se […]
# COSATU and the Federation of Unions of South Africa say South Africa’s healthcare financing system is unsustainable and increasingly unaffordable for workers. The unions cite comments by Health Minister Aaron Motsoaledi at a NEDLAC Section 77 hearing, where he acknowledged systemic pressures and rising costs. Cosatu spokesperson Zanele Sabela argues that medical aid increases […]
# Political analyst Bheki Mngomezulu says the political career of former chairperson of the National Freedom Party in KwaZulu-Natal, Mbali Shinga, is in jeopardy following her expulsion. Shinga was found guilty of gross insubordination after defying party instructions to support a motion of no confidence against premier Thami Ntuli in December 2025. Her removal threatens […]