# Die waarnemende Wes-Kaapse polisiekommissaris, Luyanda Damoyi, sê voorlopige ondersoeke dui daarop dat die verdagtes in die Gugulethu-massaskietery moontlik hul slagoffers geken het. Vier mans en ʼn vrou is dood toe gewapende mans gister in die vroeë oggendure by ʼn huis ingebreek het. Die aanvallers het na bewering ʼn vuurwapen geëis voordat hulle op die […]
# Western Cape acting Police Commissioner, Luyanda Damoyi, says preliminary investigations suggest the suspects behind the Gugulethu mass shooting may have known their victims. Four men and one woman were killed when armed men forced their way into a house in the early hours of Monday morning. The assailants allegedly demanded a firearm before opening […]
# Die Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap en die Tshwane Behuisingsmaatskappy het ‘n memorandum van verstandhouding onderteken om stedelike ontwikkeling te bevorder. Die ooreenkoms fokus op belegging, infrastruktuur en die lewering van bekostigbare behuising. Die woordvoerder van die metro se Departement van Menslike Nedersettings, Dorren Mokgolo, sê die vennootskap wil inkomende beleggings verhoog, toegang tot befondsing fasiliteer […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê die veredeling van minerale moet die middelpunt van Afrika se ekonomiese gesprek wees. Die vasteland beskik oor 30-persent van die wêreld se mees kritieke mineraal-afsettings wat kobalt, litium, koper, seldsame aardmetale, en metale uit die platinum-groep insluit. Nzimande het gister tydens ʼn bespreking by […]
# The Tshwane Economic Development Agency and the Housing Company Tshwane have signed a memorandum of understanding to advance urban development. This is focused on investment, infrastructure, and affordable housing delivery. The metro’s Human Settlements Department spokesperson, Dorren Mokgolo, says the partnership aims to increase inward investment, facilitate funding access, and expand affordable housing solutions […]
# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, says mineral beneficiation must sit at the absolute centre of Africa’s economic conversation. The continent holds about 30-percent of the world’s most critical mineral deposits, including cobalt, lithium, copper, rare earths, and platinum group metals. Speaking during a panel discussion at the Southern African Development Community Industrial […]
# Die polisie het die afgelope week 16-duisend-684 verdagtes weens verskeie misdade gearresteer as deel van Operasie Shanela se pogings om misdaad landwyd te bekamp. Twee-duisend-547 gesoekte individue wat verbind word met geweldsmisdade soos moord, poging tot moord, verkragting, voertuigkapings, besit van onwettige vuurwapens, en huis- en sakeroof is aangekeer. Die polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê […]
# Police arrested 16-thousand-684 suspects for various criminal offences in a week, as part of ongoing efforts to combat and prevent crime through the nationwide Shanela Operation. Two-thousand-547 wanted individuals linked to violent offences, including murder, attempted murder, rape, carjackings, illegal possession of firearms, and house and business robberies, were apprehended. Police spokesperson Vincent Mukhathi […]
# Die Industriële Ontwikkelingskorporasie het die SAOG Industrialiseringsweek in KwaZulu-Natal versoek om veerkragtige waardekettings te bou. Die waarnemende Afdelingsbestuurder vir Strategie en Korporatiewe Sake, Phiwe Marumo, sê die fokus op die bevordering van streeksindustrialisering deur infrastruktuurontwikkeling, landbou en die transformasie van kritieke mineraalbronne is belangrik. Sy het tydens die konferensie ‘n beroep gedoen op sterker […]