# Die Industriële Ontwikkelingskorporasie het die SAOG Industrialiseringsweek in KwaZulu-Natal versoek om veerkragtige waardekettings te bou. Die waarnemende Afdelingsbestuurder vir Strategie en Korporatiewe Sake, Phiwe Marumo, sê die fokus op die bevordering van streeksindustrialisering deur infrastruktuurontwikkeling, landbou en die transformasie van kritieke mineraalbronne is belangrik. Sy het tydens die konferensie ‘n beroep gedoen op sterker streeksamewerking, versnelde praktiese implementering van industrialiseringsdoelwitte, en die skep van inklusiewe ekonomiese geleenthede regoor Suider-Afrika:
SAOG Industrialiseringsweek bou veerkragtige waardekettings [KLANK]
ENG-MarumoOnIndustrialisation