Skip to content

Twee Tshwane-instellings versterk vennootskap om stedelike ontwikkeling te bevorder [KLANK]

# Die Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap en die Tshwane Behuisingsmaatskappy het ‘n memorandum van verstandhouding onderteken om stedelike ontwikkeling te bevorder. Die ooreenkoms fokus op belegging, infrastruktuur en die lewering van bekostigbare behuising. Die woordvoerder van die metro se Departement van Menslike Nedersettings, Dorren Mokgolo, sê die vennootskap wil inkomende beleggings verhoog, toegang tot befondsing fasiliteer en bekostigbare behuisingsoplossings binne Tshwane uitbrei. Sy sê hierdie strategiese samewerking gee erkenning aan die feit dat bekostigbare behuising ‘n kritieke faktor is vir ekonomiese groei, die lok van beleggings en volhoubare stedelike hernuwing:

ENG MokgoloONStrengthen