# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het ʼn groot mylpaal bereik toe hy teen die einde van Junie 2025 100-persent van sy infrastruktuur-begrotingstoelaag van 1,115-miljard-rand bestee het. Tot op hede is 73-persent van die munisipaliteit se bydrae van 300-miljoen-rand gebruik. Die munisipale woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê infrastruktuurprojekte het suksesvolle grootmaatwater- en sanitasiedienste aan inwoners gelewer:
# The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate has taken a major step towards technologically advanced water management, with the installation of its first smart meter in Bellville. This officially marks the start of a citywide rollout of Advanced Metering Infrastructure, aimed at early leak detection, improving billing accuracy, and overall system efficiency. […]
# Die taakspan van die Tshwane Metropolisiedepartement het ‘n minibus op die R-80 Mabopanehoofweg by Theo Martins-poort voorgekeer en daarop beslag gelê weens oorlading en die bedryf van sake sonder ‘n permit. Die minibus is gedurende ‘n roetinepatrollie voorgekeer. Woordvoerder Puleng Motholo sê daar is vasgestel daar was 34 leerders in die voertuig wat 14 […]
# The Western Cape’s George Municipality has achieved a significant milestone by spending 100-percent of the 1.115-billion-rand budget facility for infrastructure grant by the end of June 2025. To date, it has spent 73-percent of the municipality’s contribution of 300-million-rand. The municipality’s spokesperson, Chantel Edwards-Klose, says infrastructure projects are successfully delivering bulk water and sanitation […]
# The Tshwane Metro Police Department Task Team Unit intercepted and impounded a scholar transport minibus for overloading and operating without a permit on R80 Mabopane Highway at Theo Martins Poort. The scholar transport vehicle was stopped during a routine patrol yesterday. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says upon inspection, it was found that the vehicle […]
# Die Durban Sake-indaba in die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konferensiesentrum, bring bedryfsleiers, die regering, en klein, medium en mikro-ondernemings bymekaar om befondsing, voldoening, marktoegang en vennootskappe te bespreek. Die vierdaagse indaba, aangebied deur die eThekwini-munisipaliteit, is deel van die breër Durban Sakebeurs-uitstalling, tesame met hoë-impak bemagtigingsinisiatiewe, insluitend meesterklasse in sake-ontwikkeling en beurse vir sake-administrasie. […]
# Die MK-party doen ‘n beroep vir dringende regeringsoptrede om wat hy ‘n groeiende outisme-onderwyskrisis in Suid-Afrika noem, aan te pak. Die party sê baie kinders met outisme kry nie voldoende ondersteuning, gespesialiseerde skoolopleiding of behoorlik opgeleide onderwysers nie. Nhlamulo Ndhlela van die party vra die staat om inklusiewe onderwysdienste uit te brei, vroeë diagnose […]
# Die studente-organisasie COSAS eis dringende optrede oor ‘n handboektender van 1,6-miljard-rand, en vra ‘n volledige ondersoek en die skorsing van die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube. Woordvoerder Bongani Mpungose sê onreëlmatighede in die toekenningsproses moet ondersoek word en vra verkrygingshervormings en nakomingsondersoeke rondom swart ekonomiese bemagtiging. Hy waarsku hulle kan stappe doen as […]
# Johannesburgse raadslede en sake-eienaars vergader om die stygende misdaadvlakke in die middestad te bespreek. ‘n Reeks ontvoerings en moorde het in die stad plaasgevind, insluitend ‘n skietvoorval op Vryheidsdag waarin drie mense dood is. Owerhede vermoed voortdurende gebiedsgevegte vuur die geweld aan, wat volgens hulle weekliks plaasvind. Talle winkels in die middestad het gesluit […]