Skip to content

Cosatu vra SOE en Valke om alle beleggings van Openbare Beleggingskorporasie te ondersoek [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu vra president Cyril Ramaphosa om die Spesiale Ondersoekeenheid en die Valke te gelas om alle beleggings van die Openbare Beleggingskorporasie te ondersoek. Talle raadslede het verlede week bedank. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, hou ʼn algemene vergadering. Dit volg na die skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini en die waarnemende hoof-beleggingsbeampte, August van Heerden. Woordvoerder Matthew Parks sê die kabinet moet vinnig ʼn nuwe raad aanstel:

ENG ParksONPICInvestments