# President Cyril Ramaphosa vra regverdige internasionale handelsreëls namate lande oorskakel na ‘n lae-koolstof-ekonomie. Hy het op ‘n sakeforum in Spanje gesê klimaatbeleid moenie ontwikkelende ekonomieë onregverdig benadeel nie, en bepleit sterker steun deur klimaatsbefondsing, tegnologie-oordrag en oorgangsmaatreëls. Ramaphosa beklemtoon Suid-Afrika ondersteun klimaatsoptrede, en handelstelsels moet regverdig bly namate die wêreld na groener nywerhede verskuif:
# ‘n Russiese hommeltuigaanval het hawe-infrastruktuur beskadig in Oekraïne se grootste hawe aan die Donau-rivier, Izmail. Oekraïense owerhede sê ‘n hommeltuig het in Roemeense gebied geval. Die hawe lê aan die suidwestelike punt van Oekraïne teenoor Roemeense gebied oorkant die Donau. Dit het ‘n belangrike logistieke gebied geword vir Oekraïne se oorlogspoging. Die Ministerie vir […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het amptelik ‘n nuwe Forensiese Wetenskaplaboratorium in KwaZulu-Natal aan die SAPD oorhandig. Die laboratorium in Mayville sal na verwagting forensiese ontleding versterk, ondersoeke verbeter en skuldigbevindingsyfers verhoog. Macpherson sê die laboratorium sal die strafregstelsel verbeter met moderne infrastruktuur om die verwerking van bewyse te ondersteun. […]
# Die geskorsde finansiële hoof van Tshwane, Gareth Mnisi, ontken alle bande met Gubis 85 Solutions, El Shaddai Security Services, Ngaphesheya Construction of ander ondernemings. Mnisi het voor die Madlanga-kommissie getuig en sê hy het nog nooit enige regstreekse of onregstreekse verhouding met die onderneming gehad nie. Sy skorsing volg op bewerings, insluitend WhatsApp-boodskappe, wat […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has officially handed over a new KwaZulu-Natal Forensic Science Laboratory to the SAPS. The facility in Mayville is expected to strengthen forensic analysis, improve investigations, and boost conviction rates. Macpherson says the lab will enhance the criminal justice system by providing modern infrastructure to support evidence processing. […]
# A Russian drone attack damaged port infrastructure in Ukraine’s largest port on the Danube River, Izmail. Ukrainian authorities say one drone strayed into Romanian territory. The port lies on the southwestern tip of Ukraine facing Romanian territory across the Danube. It has become an important logistical area for Ukraine’s war effort. The Ministry for […]
# Suspended Tshwane chief financial officer Gareth Mnisi has denied any links to Gubis 85 Solutions, El Shaddai Security Services, Ngaphesheya Construction, or other companies. Testifying at the Madlanga Commission, Mnisi said he has never had any direct or indirect relationship with the company. His suspension follows allegations, including WhatsApp messages discussing municipal tenders. He […]
# Die GOOD-party sê hoewel hy die vervolging van die EFF-leier, Julius Malema, en sy aanspreeklikheid in sy vuurwapensaak steun, is die vyf-jaar‑gevangenisstraf buitensporig swaar. Die party glo almal is gelyk voor die reg, maar waarsku teen politieke oorskryding en oordadige geregtigheid. GOOD se sekretaris-generaal Brett Herron sê die staat moet sonder vrees of begunstiging […]
# The GOOD Party says while it supports holding EFF leader Julius Malema accountable for firearm case, his five-year prison sentence appears overly harsh. The party believes the rule of law must apply equally to all but warns against political overreach and performative justice. GOOD secretary-general Brett Herron says the state must act without fear […]