# Die Stad Tshwane sê hy hersien die Openbare Beskermer se voorlopige bevindings oor die toepassing van voedselveiligheid-regulasies by spazawinkels in Gauteng. Die ondersoek is begin ná talle voorvalle van voedselvergiftiging in 2024. Volgens die bevindings het munisipaliteite in die provinsie versuim om voedselveiligheid-regulasies toe te pas. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, […]
# The City of Tshwane says it is reviewing the Public Protector’s preliminary findings on the enforcement of food safety regulations at spaza shops in Gauteng. The investigation was prompted after numerous food poisoning incidents in late 2024. The findings highlighted that municipalities in the province failed to impose food safety regulations. Mayoral committee member […]
# Die Forum for South Africa verwelkom die Madlanga-kommissie se besluit om die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se hoof, Andrea Johnson, te dagvaar nadat sy versuim het om verlede Maandag voor die kommissie te verskyn. Sy word van onbehoorlike gedrag beskuldig nadat sy na bewering in 2018 ʼn aanranding-dossier wat teen die Misdaadintelligensie-hoof, Feroz Khan, aanhangig […]
# The Forum for South Africa has welcomed the Madlanga Commission’s decision to subpoena the Investigating Directorate Against Corruption head, Andrea Johnson, after she failed to appear before the inquiry last Monday. She faces allegations of improper conduct after, in 2018, she allegedly shared the docket of an assault case opened against Police Crime Intelligence […]
# Die Activists and Citizens Forum het weer gevra vir die ontbinding van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie na getuienis voor die Madlanga-kommissie. Woordvoerder Dennis Bloem sê senior ondersoeker Brian Padayachee se getuienis het beweerde misbruik binne die eenheid blootgelê rondom die arrestasie van die hoof van Misdaadintelligensie, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, en ses ander senior […]
# The Activists and Citizens Forum has reiterated calls for the Independent Directorate Against Corruption to be disbanded following testimony before the Madlanga Commission. Spokesperson Dennis Bloem said senior investigator Brian Padayachee’s evidence exposed alleged abuses within the unit regarding the arrest of Crime Intelligence head Lieutenant-General Dumisani Khumalo and six other senior officers for […]
# Die Suid-Afrikaanse hernubare hulpbron-onderneming Sappi het aangesluit by die Padkaart na Zero-program wat die Stigting vir die Zero-vrystelling van Gevaarlike Chemikalieë geskep het om skadelike chemikalieë uit wêreldwye modevoorsieningskettings te verwyder. Die onderneming verskaf deur middel van sy Sappi Verve-handelsmerk oplosbare houtvesels wat gebruik word om volhoubare tekstiele te vervaardig. Sappi sê die vennootskap […]
# South African renewable resources company, Sappi, has joined the Roadmap to Zero programme created by the Zero Discharge of Hazardous Chemicals Foundation aimed at eliminating harmful chemicals from the global fashion supply chain. Through its Sappi Verve brand, the company supplies dissolving wood pulp used to produce sustainable textile fibres. Sappi says the partnership […]
# Sokker: Argentinië se afrigter, Lionel Scalone, kom teen sy Spaanse mentor te staan in Sondag se Wêreldbeker-eindstryd. Luis de la Fuente was sy instrukteur toe hy in 2017 in Spanje studeer eht vir sy beroepsafrigtings-lisensie. Die 48-jarige Scalone het die volgende jaar as afrigter van sy land oorgeneem en hulle in 2022 tot die […]