# ‘n Dertien-jarige is onder vier mense wat gisteraand in ‘n massaskietery in Delft, Kaapstad, dood is. Dit is die tweede soortgelyke voorval in die gebied die week. Gewapende mans het op ‘n huis in Zandkloofstraat losgebrand en drie mans en ‘n tiener is dood. ‘n Vermeende bende-aanval Sondag in die nabygeleë Leiden het gelei […]
# A 13-year-old is among four people killed in a mass shooting in Delft, Cape Town, last night, the second such incident in the area this week. Gunmen opened fire on a house in Zandkloof Street, killing three men and a teenager. A suspected gang attack in nearby Leiden on Sunday resulted in the shooting […]
# Die Turkse polisie het ‘n wydverspreide optrede van stapel gestuur ná dodelike skoolskietervoorvalle, en 83 mense in hegtenis geneem vir die beweerde bevordering van misdaad en lof vir oortreders in verband met die aanvalle. Nege mense is dood en 13 beseer toe ‘n leerder gister in ‘n skool in Kahramanmaraş losgebrand het. Dit volg […]
# Turkish police have launched a wide-ranging crackdown following deadly school shootings, arresting 83 people for allegedly promoting crime and praising perpetrators in connection with the attacks. Nine people were killed and 13 others injured when a learner opened fire at a school in Kahramanmaraş yesterday. This followed Tuesday’s shooting, where a former learner opened fire […]
# President Cyril Ramaphosa het Roelf Meyer se aanstelling as nuwe ambassadeur in die VSA verdedig en sê hy is goed gekwalifiseer om die verhoudings tussen die twee lande te help herstel. Ramaphosa sê Meyer se ervaring in konflikoplossing en voortgesette interaksie met Amerikaanse amptenare maak hom geskik, en daar word van hom verwag om […]
# EFF-leier Julius Malema sê die party sal voortgaan ongeag die uitkoms van sy vonnisoplegging in die Oos-Londense Landdroshof in KuGompo City in die Oos-Kaap. Dit volg op sy voorvonnis-verrigtinge nadat hy skuldig bevind is aan oortreding van die Wet op Vuurwapenbeheer. Vonnisoplegging word môreoggend verwag. Malema, wat deur familielede ondersteun is, het AfriForum beskuldig […]
# President Cyril Ramaphosa has defended Roelf Meyer’s appointment as South Africa’s new ambassador to the US, citing he is well qualified to help reset relations between the two countries. Ramaphosa says Meyer’s experience in conflict resolution and ongoing engagement with US officials make him suitable for the role, and he is expected to represent […]
# Die hoof van Oekraïne se Leër, Oleksandr Syrskyi, sê hulle het verlede maand bykans 50 vierkante kilometer van hul grondgebied van Rusland herwin en voortgebou op die winste sedert die begin van die jaar. Hy sê Moskou se magte het met die verandering in weerstoestande hul aanvalspogings verskerp en uitgevoer langs byna die hele […]
Die DA in Gauteng het ‘n mosie in die Gautengse provinsiale wetgewer ter tafel gelê om die uitwerking van bek-en-klouseer op boere en voedselsekerheid te bespreek. Die DA-woordvoerder, Bronwynn Engelbrecht, eis ‘n duidelike inentingsplan en ‘n openbare inligtingspaneelbord om gevalle op te spoor. Die mosie versoek ook die LUR, Vuyiswa Ramakopga, om deursigtigheid verbeter. Sy […]