# Krieket: Indiese spelers oorheers die jongste Wisden-toekennings wat as die glansrykste in die sport beskou word. Vier mansspelers van Indië is onder die publikasie se vyf spelers van die jaar -Shubman Gill, Ravidra Jadeja, Rishabh Pant en Mohammed Siraj – en die vyfde is die Engelse se aanvangskolwer Haseeb Hameed. Gill het ook die […]
# Cricket: Indian players are dominating the latest Wisden awards, regarded as the most prestigious in the sport. Four Indian men are among the publication’s five players of the year – Shubman Gill, Ravidra Jadeja, Rishabh Pant and Mohammed Siraj – and the fifth is English opener Haseeb Hameed. Gill also received the Wisden trophy […]
# Pous Leo het Maandag sterk reageer teen kritiek deur die Amerikaanse president Donald Trump en het sy standpunt verdedig om vrede te soek en geweld te verwerp te midde van die Iran-oorlog. Leo het gesê hy het geen vrees vir die Trump-administrasie of om die boodskap van die Evangelie hardop te verkondig nie, want […]
# Die verhoor van die voormalige MK-party Parlementslid, Duduzile Zuma-Sambudla, het in die Hooggeregshof in Durban, KwaZulu-Natal hervat. Zuma-Sambudla staan tereg op aanklagte van aanhitsing tot openbare geweld en terrorismeverwante oortredings in verband met die onrus in Julie 2021. Die staat beweer sy het sosiale media gebruik om plundering en geweld aan te hits tydens […]
# Die Land Party het president Cyril Ramaphosa versoek om omkopery-aantygings wat die miljardêr Elon Musk en die satellietmaatskappy Starlink betrek, te ondersoek, en sê die bewerings lei tot kommer oor regulatoriese geloofwaardigheid in Suid-Afrika. Musk beweer amptenare het omkoopgeld vir ‘n lisensie geëis en voorgestel nakomings moet gemanipuleer word. Die party sê die beskuldigings […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile verwelkom die Openbare Beskermer se bevindings waarin hy en die minister van Vervoer, Barbara Creecy, vrygespreek is van oortredings rondom die aanstelling van die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, John Lamola. Mashatile se waarnemende woordvoerder, Keith Khoza, sê die bevindings verwerp bewerings van onbehoorlike privaat onderhoude en bevestig weer vertroue […]
# Former MK Party’s member of Parliament Duduzile Zuma-Sambudla’s trial has resumed at the High Court in Durban, KwaZulu-Natal. Zuma-Sambudla faces charges of incitement to commit public violence and terrorism-related offences linked to the July 2021 unrest. The state alleges she used social media to encourage looting and violence during the riots that left about […]
# Pope Leo on Monday strongly pushed back against criticism from US President Donald Trump, defending his position of seeking peace and rejecting violence amid the Iran war. Leo said he has no fear of the Trump administration or speaking out loudly of the message of the Gospel, which is what he and the church […]
# Rugby: Tukkies van die Universiteit van Pretoria jaag vanaand ‘n rekord-sesde Varsitybeker-titel in sy tuis-eindstryd teen die Arende van Noordwes. Tukkies en Maties van Stellenbosch deel tans die rekord van vyf oorwinnings elk. Al die kaartjies is uitverkoop vir die wedstryd op die Tuks-stadion. Die wedstryd is ‘n herhaling van die vyfde ronde, toe […]