# Businessman Suliman Carrim’s lawyer, Advocate Kameel Premhid, has rejected suggestions that his client’s absence from the Madlanga Commission is unjustified. Premhid argued that Carrim’s medical condition is supported by expert evidence. Premhid criticised the timing of whistleblower claims about Carrim’s movements, saying the allegations should not be used to undermine medical evidence. He also […]
# Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, sê die Stad Kaapstad sal Suid-Afrika se eerste speurtak vir die metropolisie stig indien die party na die plaaslike regeringsverkiesing in November beheer oor die metro behou. Die party se burgemeesters-kandidaat het tydens ‘n optog in Delft gesê byna 200 speurposte bly vakant in die stad se […]
# Soccer: French media criticised the country’s team for losing to Spain in the World Cup semifinal after being a favourite to lift the trophy on Sunday. The 2010 champion ruined France’s Bastille Day party with a dominant 2-0 victory in Dallas. L’Equipe captioned an image of forlorn Kylian Mbappé with “fallen star”, saying the […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis says the City of Cape Town will establish South Africa’s first metro police detective branch if the party retains control after the November local government elections. Speaking during a march in Delft, the party’s mayoral candidate said nearly 200 detective posts remain vacant at the city’s police stations, slowing criminal […]
# Johannesburg says it will intensify enforcement action after finding that owners and occupants of Marble Towers continue to ignore a High Court order. Executive Mayor Dada Morero, accompanied by MMCs Eunice Mgcina and Nomoya Mnisi, inspected the building and found illegal trading continuing in prohibited areas. Morero says the city will shut down unlawful […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie het minder as die helfte van die befondsing ontvang wat nodig is om die Ebola-uitbreking in die oostelike Demokratiese Republiek die Kongo te beveg. Die organisasie het aan Reuters gesê hy het sowat 40-persent van sy aanvraag vir 1,9-miljard-rand ontvang om die Bundibugyo-uitbreking te bekamp, waarvoor daar geen bewese behandeling of entstof […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika wil sy vervaardigingsektor laat groei om werk te skep en die ekonomie te versterk. Steenhuisen het tydens die opening van die 2026 Vervaardigingsindaba in Johannesburg gesê Afrika moet verby die uitvoer van grondstowwe beweeg en eerder meer waardetoegevoegde goedere produseer. Hy het bygevoeg […]
# Die oudminister van Polisie Bheki Cele het by die Waarheids- en Versoeningskommissie se ondersoek getuig die moord op die anti-apartheidsaktivis en regsgeleerde, Victoria Mxenge, was ‘n reuseslag vir die bevrydingstryd. Cele het getuig hy het by haar huis aangekom pas nadat sy vermoor is en haar liggaam was nog warm. Hy sê Mxenge se […]
‘n Senior ondersoeker by die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, Brian Padayachee, het bewerings ontken dat hy vertroulike polisiedossierinligting met generaal-majoor Feroz Khan tydens enige ondersoeke gedeel het. Padayachee het aan die Madlanga-kommissie gesê Khan is nie meer die persoon wat hy eens geken het nie. Hy het erken hy het lankal bedenkinge oor Khan gehad, […]