# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê beleggingsbeloftes wat deur die Limpopo-beleggingskonferensie verkry is, het 452-miljard-rand oorskry, met meer as 71-miljard-rand wat reeds belê is. Tydens die 6de beleggingskonferensie het Mashatile gesê hierdie beleggings het gehelp om byna 24-duisend werksgeleenthede te skep. Mashatile sê Limpopo is goed geposisioneer vir verdere groei, en het mynbou, mineraalverwerking, landbou, vervaardiging en hernubare energie geïdentifiseer as sleutelsektore om beleggings te lok, die ekonomie uit te brei en meer werksgeleenthede te skep:
Mashatile onthul beleggingsbeloftes in Limpopo oorskry R452-miljard [KLANK]
ENG-MashatileOnPledges