# Die Hooggeregshof in Pretoria het die skeiding van verhore beveel in die bedrog- en korrupsiesaak van 1,8-miljard-rand van BOSASA en die Departement van Korrektiewe Dienste. Die gewese uitvoerende bestuurder van Bosasa, Angelo Agrizzi, wat virtueel verskyn het, sal nou afsonderlik van die ander verhoor word, wat in die hof teenwoordig was. Hulle is die […]
# The High Court in Pretoria has ordered the separation of trial in the 1.8-billion-rand BOSASA and Department of Correctional Services fraud and corruption case. Former BOSASA executive Angelo Agrizzi, who made a virtual court appearance, will now be tried separately from the others, who were present in court. They are the former commissioner of […]
# Rugby: Die span van die Stormers is versterk met die terugkeer van drie Springbokke wat die Wêreldbeker ingepalm het. Agterspelers, Manie Libbok en Damian Willemse, asook losvoorspeler, Deon Fourie, is in die beginspan van hoofafrigter, John Dobson, opgeneem vir môre se kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Italiaanse span, Zebre, in Stellenbosch. Losskakel […]
# Rugby: The Stormers’ team has been reinforced with the return of three World Cup-winning Springboks. Backs Manie Libbok and Damian Willemse, as well as loose forward Deon Fourie were named in head coach John Dobson’s starting team for tomorrow’s United Rugby Championship clash with Italian side Zebre Parma in Stellenbosch. Flyhalf Libbok will form […]
# Die openbaarmakingsverslag vir die tweede kwartaal van die Onafhanklike Verkiesingskommissie onthul dat ses politieke partye skenkings van meer as 41-miljoen-rand verklaar het. Die partye is ActionSA, ANC, DA, Inkatha-Vryheidsparty, Patriotic Alliance en die Vryheidsfront Plus. Die grootste ontvanger is die DA met nagenoeg 36-miljoen-rand. Die ANC is gevra om die laat verklaring van skenkings, […]
# Die Kabinet verwelkom die amptelike bekendstelling van die Nelson Mandela-plesierbootterminus in Durban terwyl die plesierbootseisoen vir 2023-2024 begin. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, is entoesiasties oor die verwikkeling en benadruk die terminus van 302-miljoen-rand sal die land se toerismebedryf ʼn hupstoot gee en werksgeleenthede bied. Die terminus is geskep en befonds deur […]
# The Independent Electoral Commission’s second quarter disclosure report reveals six political parties have declared over 41-million-rand in donations. The parties are ActionSA, ANC, DA, Inkatha Freedom Party, Patriotic Alliance, and the Freedom Front Plus. The leading recipient is the DA with nearly 36-million-rand. The ANC has been asked to explain late declaration of donations […]
# The Cabinet has welcomed the official launch of the Nelson Mandela Cruise Terminal in Durban as the 2023-2024 cruise season commences. Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni expressed enthusiasm, highlighting that the 302-million-rand terminal will drive the country’s tourism industry and offer employment opportunities. Created and funded by MSC Cruises in collaboration with the […]
# Rugby: Die Haaie wil momentum behou in die Verenigde Rugbykampioenskap wanneer hulle die naweek in Pretoria met die Bulle kragte meet. Die Durbanse span het net een verandering aan hulle span aangebring, met Aphiwe Dyantyi wat in Werner Kok se plek vleuel speel. Kok het las van ʼn dyspier. Die Wêreldbeker-wenners Ox Nché en […]