# President Cyril Ramaphosa has officially opened the Ummbila Emoyeni Wind Farm near Bethal in Mpumalanga, describing it as an important step in South Africa’s energy transition. The wind farm, developed by Seriti Green, has more than 25 turbines and has created over one-thousand jobs, with about half going to people living nearby. In his […]
# The DA has filed papers in the High Court in the Western Cape to challenge the appointment and 70-percent salary increase of Parliament’s secretary, Xolile George. The party alleges Parliament was misled when it approved his appointment, as the salary increase from three-million-rand to four-million-rand was unlawful and irregular. The DA’s George Michalakis says […]
# Sokker: Bafana Bafana se voormalige afrigter, Hugo Broos, is trots daarop om die eerste nasionale spanafrigter in 32 jaar te wees wat sy volle kontrak voltooi. Hy sê dit weerspieël die span se sukses en die sterk verhoudings wat gebou is. Die Belg sê hy vertrek slegs omdat dit moeilik is sonder sy gesin. […]
# Soccer: Former Bafana Bafana coach Hugo Broos says he is proud to be the first national team coach in 32 years to complete his full contract which ends today. He says the achievement reflects the success of the team and the strong relationships built. Broos says he is leaving only because being away from […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die regering bly daartoe verbind om Suid-Afrikaners wat tydens die bevrydingstryd in ballingskap gesterf het, huis toe te bring. McKenzie het in Pretoria gesê Angola, die tuiste van verskeie ANC-militêre kampe, is die eerste fokus in die vyfjaar-repatriasieprogram. Hy sê president Cyril Ramaphosa het […]
# Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie says government remains committed to bringing home South Africans who died in exile during the liberation struggle. Speaking in Pretoria, McKenzie says Angola, home to several ANC military camps, is the first focus of the five-year repatriation programme. He says president Cyril Ramaphosa has instructed government to […]
# Die EFF sê sy 2026 plaaslike regeringsverkiesingsmanifes bied ‘n nuwe visie vir munisipaliteite wat fokus op die verbetering van dienslewering, die skep van werkgeleenthede en die bekamping van korrupsie. Die party het belowe om betroubare water en elektrisiteit te prioritiseer, sleutel- munisipale dienste te bekom, plaaslike ondernemings deur middel van verkryging te ondersteun, behuising […]
# Beskuldigde nommer een in die Vusimuzi “Cat” Matlala-verhoor, Musa Kekana, beweer die polisie het hom gemartel ná sy inhegtenisneming in April 2024. Kekana het in die Hooggeregshof in Johannesburg beweer hy is aangerand tot hy bloed gehoes het. Sy regsverteenwoordiger, Riaan Gissing, wil hê getuienis en verklarings wat ná sy inhegtenisneming verkry is, moenie […]
# Die DA sê die Gautengse regering bestee meer as 230-miljoen-rand per jaar aan gehuurde onderwysdistrikskantore terwyl skole onderwerp word aan ernstige begrotingsbesnoeiings. Die woordvoerder van die DA, Michael Waters, het bevraagteken waarom staatsgeboue nie in plaas van privaat huurkontrakte gebruik word nie. Waters sê die besteding vind plaas terwyl sommige skole sukkel om munisipale […]