# ActionSA says South Africa does not have to choose between economic growth and stronger immigration enforcement. The party’s Mongezi Ntsebenzo argues that properly managed legal migration can boost the economy, but the government must improve border security and enforce immigration laws. He says legal migration and illegal immigration should not be treated as the […]
# Sokker: Die Europese beheerliggaam, UEFA, oorweeg glo ‘n boikot van toekomstige FIFA-byeenkomste as president Gianni Infantini voortgaan met planne om onderafdelings van die wêreldliggaam aan privaat beleggers te verkoop. FIFA wil vanjaar ‘n geraamde 70,36-miljard-rand verdien deur ‘n minderheidsaandeel van 20-persent te verkoop in ‘n nuwe filiaal, FIFA Forward Enterprise wat ‘n geskatte 334,46-miljard-rand […]
# Soccer: European governing body UEFA is reportedly considering a boycott of future FIFA events if president Gianni Infantino pushes ahead with plans to sell off part of the world body to private investors. FIFA is planning to raise an estimated 70.35 billion-rand this year by selling a reported 20-percent minority stake in a new […]
# Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersvakbond het die Nasionale Tesourie se besluit verwelkom om Julie se munisipale befondsing vry te stel. Volgens die minister van Finansies, Enoch Godongwana, is die rede vir die vrystelling van die oorblywende 7,1-miljard-rand kommer oor die uitwerking daarvan op dienslewering. SAMWU se hoofsekretaris, Dumisane Magagula, sê die Tesourie se besluit om […]
# The South African Municipal Workers’ Union has welcomed National Treasury’s decision to release July’s municipal equitable share payments. Minister of Finance Enoch Godongwana stated that the reason for releasing the remaining 7.1-billion-rand equitable share was concern over the impact on service delivery. SAMWU general-secretary, Dumisane Magagula, says Treasury’s decision to withhold these allocations in […]
# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering sê innovasie sal sentraal staan om industrialisering regoor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap teweeg te bring. Die direkteur-generaal Mlungisi Cele, het tydens die SAOG se Industrialiseringsweek in KwaZulu-Natal, aan die SABC gesê wetenskap, tegnologie en industrialisering moet saam vorder. Hy het klem gelê op belegging in navorsing, wiskunde- en […]
# ‘n 7,1-sterkte aardbewing het vroeër vandag Japan se suidelike Kumamoto-provinsie getref. Die kragtoevoer na duisende huise is onderbreek, paaie het gebars en sommige mense is vasgekeer en ander vermoedelik dood in ‘n winkelsentrum wat gedeeltelik ineengestort het. Die middelpunt was ongeveer 20-kilometer suid van die grootste stad op die sentrale Kyushu-eiland, Kumamoto, met ‘n […]
# Die geskorste uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om sy voorsorgskorsing te betwis. Dlamini voer aan die OBK-raad het onwettig opgetree deur hom te skors sonder om die besluit behoorlik te oorweeg, en hy het van sy skorsing deur mediaberigte te hore […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika se infrastruktuurmislukkings is ‘n belangrike oorsaak van swak ekonomiese groei. ‘n Ekonomiese beleidsontleder, Anlu Keeve, sê in ‘n nuwe verslag onbetroubare water-, krag-, spoor- en hawedienste ontmoedig beleggings, verhoog sakekoste en verminder belastinginkomste. Die verslag voer aan beleidsmislukkings, swak instandhouding, swak verantwoordbaarheid en ondoeltreffende verkryging veroorsaak die afname. […]