Skip to content

Johannesburg-water sê geen besoedeling in Bez Valley se water gevind nie [KLANK]

# Johannesburg Water sê geen besoedeling is opgespoor in watermonsters wat vroeër hierdie week op eiendomme in Bezuidenhoutvallei ingesamel is nie, en dit voldoen aan gesondheids- en veiligheidstandaarde. Woordvoerder Nombuso Shabalala sê die voorsorgwaarskuwing oor watergehalte is opgehef en watervoorsiening word herstel. Inwoners kan watergebruik hervat, insluitend vir drink- en kookdoeleindes. Shabalala sê verbruikers moet krane ‘n rukkie oopdraai om water uit te spoel wat tydens die afsluiting in die pype agtergebly het:

ENG ShabalalaOnWater