# Soccer: Kaizer Chiefs co-coach Khalil Ben Youssef says several players from the club deserve inclusion in Bafana Bafana squad. His comments come as recent squads have featured no Chiefs players. Youssef believes at least four Chiefs players have earned selection based on strong performances, highlighting their consistency and teamwork. He says Brendon Petersen, Bradley […]
# A development economist from ESG Analytics, Sifiso Skenjana is calling for urgent reform of South Africa’s fuel price structure, warning that the current system places a heavy burden on consumers. He says taxes, levies, and distribution costs make up a large share of fuel prices, worsening the impact of global oil volatility. He argues […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die regering se verlenging van die verligting van die verhoging van die brandstofprysheffing vir Mei en Junie is ‘n positiewe stap. Matthew Parks van Cosatu sê meer verligting kan nodig wees indien die konflik in die Midde-Ooste voortduur. Hy sê hulle is bekommerd dat werkers, die samelewing en die ekonomie […]
# Union federation Cosatu says government’s extended fuel levy relief for May and June is a positive step forward. This is to cushion consumers from the international oil price spike and the fiscal pressures facing the country. Cosatu’s Matthew Parks says more relief may be needed if the Middle East conflict continues. He says they fear […]
# Planne is verwerp om ‘n standbeeld in ‘n openbare tuin in Auckland, Nieu-Seeland, op te rig wat die sogenaamde troosvroue simboliseer wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur Japan tot seksuele slawerny gedwing is. Die Japannese ambassade het gewaarsku die oprigting van die bronsbeeld van ‘n meisie wat langs ‘n leë stoel sit, kan diplomatieke […]
# Padwedlope: Die Londen-marathonrekordhouer, Sabastian Sawe, het bewerings verwerp dat sy hardloopskoene hom ‘n onregverdige voordeel gegee het nadat hy die marathon in minder as twee ure voltooi het. Sawe het ‘n geskiedkundige een-uur-59-minute-30-sekondes aangeteken en die eerste atleet geword wat hierdie prestasie in ‘n amptelike wedloop behaal het. Sawe hou vol die skoene is […]
# Plans have been rejected to erect a statue in a public garden in Auckland, New Zealand, symbolising the so-called comfort women who were forced into sexual slavery by Japan during World War Two. The Japanese embassy had warned the installation of the bronze statue of a girl sitting next to an empty chair, could […]
# Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens het Suid-Afrika se eerste Nasionale Diabetes-paneelbord bekendgestel, in vennootskap met die Gautengse Gesondheidsdepartement, Nasionale Voorkeurprogramme en Wits se sentrum vir diagnostiese vernuwing. Die stelsel verskaf onmiddelike nasionale data oor diabetes-beheer, wat binne 48-uur bygewerk word om vinniger identifisering van hoëgevaar-pasiënte en verbeterde kliniese reaksie moontlik te maak. Die uitvoerende hoof van […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, LebogangMaile, het in die provinsiale wetgewer gesê die provinsie ondervind ernstige oorbevolking in skole. Dit word aangevuur deur ‘n skerp toename in inskrywings wat verband hou met migrasie en verstedeliking. Maile waarsku dat meer as ‘n duisend skole oorvol is, met ‘n tekort van minstens 200 nuwe skole. Hy […]